Atlantic Garden Boutique Hotel
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: hoek van Theo-Ben Gurirab Laan en Tobia Hainyeko-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R2 120 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Atlantic Garden Boutique Hotel is gerieflik geleë in die middel van Swakopmund, langs die geskiedkundige gebou, 'Altes Amtsgericht', net 170 m van die strand af. Ontspan op die stoep met 'n uitsig oor die tuin en geniet die atmosfeer van dié kontemporêre hotel.
Gerieflike verblyf is beskikbaar in 20 kamers: 2-Enkelbedkamers, Dubbelkamers en 'n Gesinskamer. Elke kamer het lugversorging, 'n kluis vir waardevolle items, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Al die badkamers het 'n stort en 'n haardroër. WiFi is beskikbaar in die hele hotel.
Die hotelrestaurant is oop vir ontbyt, ligte middagetes en koffie en koek. Gaste kan elke oggend 'n ontbytbuffet geniet. Die hotel bied 24 uur-ontvangs, ondergrondse parkeerplek en 'n pragtige tuin met palmbome.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ulrike Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- hoek van Theo-Ben Gurirab Laan en Tobia Hainyeko-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink Atlantic Garden Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: hoek van Theo-Ben Gurirab Laan en Tobia Hainyeko-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang