Atlantic Loft
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 104
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Corne W - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderful place - clean, comfortable, great location and amazing view. Just what.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Jaco W - Mrt 2024
Algehele gradering
Net wat jy nodig het.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie, Jaco!
Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Des B - Mrt 2024
Algehele gradering
Refreshing, stunning.
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you Des, much appreciated!
Rone W - Aug 2024
Algehele gradering
Rustige wegbreuk by die see.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie! Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Cassandra D - Jul 2024
Algehele gradering
Perfect getaway location.
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you Cassandra, and so glad you enjoyed it!
Attie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Atlantic Loft is "lekke by die see".
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Attie!
Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Amore V - Feb 2024
Algehele gradering
Loved it!
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you Amore, much appreciated!
Benita P - Feb 2024
Algehele gradering
Baie oulike plekkie met pragtige uitsig oor die see.
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you Benita!
Charné C - Jun 2024
Algehele gradering
Easy booking process. Stunning views. Atlantic Loft was beautiful.
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you Charné! So glad you enjoyed your stay.
Arnecia P - Jan 2024
Algehele gradering
The beach was amazing, within walking distance. I would like to do it again.
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you Arnecia, and we are so glad you enjoyed your stay!
Frederik D - Des 2023
Algehele gradering
Nietjies en wonderlik.
Atlantic Loft se terugvoer
Dankie Frederik! Ons is so bly dat julle dit geniet het!
Nell S - Nov 2023
Algehele gradering
Verskriklik lekker gebly! Naby die winkels, naby die see! Alles was perfek.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Nell.
Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Niel V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie oulike plek wat bekostigbaar is.
Atlantic Loft se terugvoer
Dankie Niel!
Elizna L - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker plekkie en rustig.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Elizna.
Chevaughn D - Jul 2023
Algehele gradering
It was marvellous, everything that was needed for the stay was on point. Would definitely recommend to everyone.
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you Chevaughn. So glad you enjoyed your stay.
Sally V - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Sally!
Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Henk S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Henk.
Shaneil H - Jul 2023
Algehele gradering
Relaxing with a amazing view.
Atlantic Loft se terugvoer
Thanks Shaneil, always a pleasure hosting you guys.
Andre M - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike nagrus!
Atlantic Loft se terugvoer
Dankie Andre, en ons is so bly dat julle dit geniet het.
Louise E - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike ervaring.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Louise!
Lettie B - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Atlantic Loft se terugvoer
Hi Lettie
So glad that you enjoyed your stay and please don't worry about the bed.
Have a lovely year ahead and hope to see you guys again.
Cheers
Mike
Irene A - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Atlantic Loft se terugvoer
Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Ashley W - Des 2023
Algehele gradering
Great view.
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you, Ashley.
Have an awesome 2024!
Martin G - Jun 2023
Algehele gradering
Naweek wegbreek.
Lees meerAtlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Martin, en ons is bly dat julle dit geniet het.
Lourens B - Aug 2023
Algehele gradering
Gemaklik, ruim, skoon met see-uitsig.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Lou!
Timothy J - Apr 2023
Algehele gradering
Relaxing and sophisticated.
Atlantic Loft se terugvoer
Thanks Timothy, so glad you enjoyed your stay!
Lorraine M - Apr 2023
Algehele gradering
Gemiddeld.
Atlantic Loft se terugvoer
Hi Lorraine
Thank you for the feedback, l will be meeting with our cleaning company to ensure compliance with the agreed cleaning standards.
Cheers
Mike
Kevin W - Feb 2023
Algehele gradering
Plek lyk en voel bietjie vervalle.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Marrozaan K - Des 2022
Algehele gradering
Vinnige wegbreek.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Marrozaan.
Joeks L - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlik. Sal dit weer doen.
Frans V - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing!
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Frans! Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Lionel G - Jul 2022
Algehele gradering
Absoluut pragtig!
Atlantic Loft se terugvoer
Dankie Lionel.
Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Melanie S - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker by die see.
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you Melanie, we are so glad that you enjoyed your stay.
We hope to see you guys again, but hopefully for a slightly longer stay next time.
Dinah-lee P - Mrt 2022
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you Dinah-lee! So glad you enjoyed your stay.
Martlé S - Mrt 2022
Algehele gradering
Was regtig fantasties, netjies, pragtig.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Martlé!
Johan M - Feb 2022
Algehele gradering
Mooiste uitsig.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie Dankie Johan!
Magda B - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike nagrus gehad.
Johan B - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies met see-uitsig en baie goed geleë vir rustige vakansie.
Atlantic Loft se terugvoer
Dankie Johan, ons is so bly dat julle dit geniet het!
Siphosethu M - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik!
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you Siphosethu, so glad you enjoyed your stay.
Have a great year further!
Margaret P - Jan 2022
Algehele gradering
Absolute amazing stay. Place was spotless and it is a great place to relax and just spent time.
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you Margaret! So glad you enjoyed your stay and hope you have an excellent year ahead!
Francois D - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties. Dit so baie geniet. Sal weer daar gaan bly.
Atlantic Loft se terugvoer
Dankie Francois, ons is so bly dat julle dit geniet het!
Mikela V - Feb 2022
Algehele gradering
Stunning location at a refreshing rate.
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you Mikela, glad you enjoyed your stay.
Judith V - Mrt 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Judith! Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Gillian C - Jan 2022
Algehele gradering
We had a lovely stay, too short but absolutely beautiful my favorite is the view.
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you Gillian, so glad you enjoyed your stay (and the view!).
Thanja O - Mrt 2022
Algehele gradering
Was baie lekker om so naby die see te wees en het die paadjie na die strand ook baie geniet. Veilig en vinnig. Loopafstand van die see af.
Lees meerAtlantic Loft se terugvoer
Hi Thanja
Glad you enjoyed your stay in the Studio unit.
The bedroom picture on Lekkeslaap is from the Loft (the larger unit).
Apologies for the confusion and we will be happy to upgrade you to the Loft on your next stay, so that you can fully enjoy the sea views from the bed.
Stay safe!
p.s. Here is the link showing the 2 apartments with their beds / views - https://www.travelground.com/accommodation/atlantic-loft/rooms#estabTabScroll
Karina R - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitsig!
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Karina. Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Jakki R - Des 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Atlantic Loft se terugvoer
Thanks Jakki.
Belinda F - Jun 2022
Algehele gradering
Sielsstrelend.
Atlantic Loft se terugvoer
So glad you enjoyed your stay Belinda.
Sisanda M - Jul 2022
Algehele gradering
It was great, nice and clean.
Atlantic Loft se terugvoer
Thanks, Sisanda, glad you enjoyed your stay.
Trudie D - Jun 2022
Algehele gradering
Ag, dit was al te lekker om in so 'n oulike plekkie te kon oorslaap met die wonderlikste uitsig!
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you Trudie. Glad you enjoyed your stay and thank you for the suggestions.
Annemarie C - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Atlantic Loft se terugvoer
Dankie Annemarie! Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Alsona E - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtig
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you Alsona, so glad you enjoyed your stay.
Rita K - Nov 2021
Algehele gradering
Hemel op Tafelberg.
Lees meerAtlantic Loft se terugvoer
Rita, baie dankie vir die wonderlike resensie, en ons is so bly dat jy so lekker gebly het. Hoop jy het 'n veilige maar feestelike Desember en besonderse 2022!
Sumari H - Nov 2021
Algehele gradering
Fantastiese kuier in die Loft.
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you Sumari, and we are so glad that you enjoyed your stay.
Mary-ann S - Okt 2021
Algehele gradering
We loved every second.
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you Mary-Ann, and I am so glad you enjoyed your stay.
Johan M - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig, naby die see met mooi see-uitsig.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Johan, en ons is so bly dat julle dit geniet het.
Joey K - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig en kalm met die reuk van die see in my neus. Die breek van die branders op die strand was fantasties om elke aand te aanskou.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Joey! Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Elizma H - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik en 'n stunning view.
Atlantic Loft se terugvoer
Dankie Elizma. Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Natasha B - Apr 2021
Algehele gradering
Snoesig, netjies en pragtige uitsig.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Natasha! Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Marené J - Apr 2021
Algehele gradering
Die wegbreek was baie nodig gewees, en Atlantic Loft was die cherrie op die koek! Die plekkie is heel goed ingerig en het 'n vreeslik mooi uitsig! Baie naby aan die strand en ander geriewe! Hoogs aanbeveel!
Atlantic Loft se terugvoer
Dankie Marené. Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Philip V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie aangename plekkie.
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you Philip! So glad you enjoyed your stay.
Nico V - Jan 2021
Algehele gradering
Mooi plekkie met 'n great view.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Nico. Ons is so bly dat julle dit geniet het1
Gawie M - Feb 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras oor ligging, voorkoms en netheid.
Atlantic Loft se terugvoer
Thanks Gawie, and so glad you enjoyed your stay.
Thank you for your suggestion on the closet space.
We have just built a walk-in closet behind the 'sliding door' (next to the bed), so all future suitcase storage is resolved.
Stay safe.
Willem L - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en lekker gasvryheid.
Atlantic Loft se terugvoer
Dankie Willem.
Alles van die beste vir 2022!
Philip F - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, maklik.
Lees meerAtlantic Loft se terugvoer
Thank you Philip, I am so glad you enjoyed your stay.
Mariette S - Mei 2021
Algehele gradering
Goed toegeruste verblyf.
Lees meerAtlantic Loft se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Mariette.
Renske H - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Elaine N - Nov 2020
Algehele gradering
Amazing, rustig, excellent customer service, netjies.
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you Elaine, so glad you enjoyed your stay!
Amanda V - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Atlantic Loft se terugvoer
Dankie Amanda, ons is so bly dat julle dit geniet het!
Chanelle D - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerAtlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Chanelle, ons is so bly dat julle dit geniet het!
Jon F - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome. Stunning. Chilled. Enjoyable.
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you Jon, and so glad you guys enjoyed it!
Sheila S - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome!
Atlantic Loft se terugvoer
So glad you enjoyed your stay Sheila.
Hope you have an awesome 2021.
Shireen S - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was rêrig baie fantasies, die uitkyk op die see, en lekker om te ontspan.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Shireen. Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Marissa V - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlike rusplek vir 'n romantiese wegbreek.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Marissa.
Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Gabrielle A - Mrt 2020
Algehele gradering
Comfortable and well equipped.
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you, Marissa, and we are so glad you enjoyed your stay.
Thank you for the advice on the 'braai brush/cleaner', we have just purchased one.
Gerhard C - Feb 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik en naby alle benodighede.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Gerhard, ons is so bly dat julle dit geniet het.
Robert F - Des 2020
Algehele gradering
It was good, however only parking is a concern.
Atlantic Loft se terugvoer
Thank you for the feedback Robert, it is much appreciated.
All the best for 2021.
Speek V - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was skoon en netjies. Daar was niemand wat ons ontvang of afgesien het nie.
Lees meerAtlantic Loft se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Speek, ons waardeer dit.
Ingrid S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker en mooi uitsig.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie!
Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Ralph M - Jul 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Ralph,
Ons is so bly dat julle dit geniet het!
Nikki V - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was awesome.
Atlantic Loft se terugvoer
Dankie baie, Nikki.
Ons is so bly dat julle dit genier het!
Nicolette L - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was goeie ligging, maar heelwat stowwerig. Sal dit graag aanbeveel.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Nicolette! Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Shaniece C - Nov 2019
Algehele gradering
Beautiful! Lovely sea view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig! Lieflike see-uitsig.
Dankie Atlantic Loft vir die sjampanje en die pragtige see-uitsig. Het dit geniet om aan die slaap te raak met die geluid van die branders.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Atlantic Loft se terugvoer
Thanks Shaniece, so glad you enjoyed it!
Charlene L - Nov 2018
Algehele gradering
Amazing.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie, Jacques. Ons is so bly dat julle dit geniet het!
Merle M - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Merle! Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Andre W - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker op die see.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Andre. Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Adri M - Aug 2018
Algehele gradering
Mooi uitsig, uiters gemaklik en netjies!
Atlantic Loft se terugvoer
Dankie Adri, ons is bly dat julle dit geniet het.
Marlodene B - Mrt 2018
Algehele gradering
Te kort!
Atlantic Loft se terugvoer
Ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Ek gaan 'n haardroër in die Loft sit.
Dankie,
Mike
Lizaan V - Feb 2018
Algehele gradering
Die mooiste plek so naby aan die see werklik amazing.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Lizaan.
Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Elsabe D - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig en mooi ingerig.
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Talicia V - Des 2017
Algehele gradering
Fantastiese verblyf. 'n Mens voel baie welkom.
Atlantic Loft se terugvoer
Dankie Talicia.
Ons is baie bly dat julle dit geniet het.
Abrie V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Abrie, ons is bly dat julle dit geniet het!
Henry V - Feb 2017
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf naby die stad.
Atlantic Loft se terugvoer
Hi Henry,
Thank you for your review, it is really appreciated!
Regards,
Mike and Nats
Yolande G - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Yolande, ons is bly dat julle dit geniet het!
Henry K - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig en gerieflike slaapplek.
Atlantic Loft se terugvoer
Dankie Henry! Ons is bly dat julle dit geniet het!
Raymond V - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtig!
Liezl K - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig en wonderlik.
Atlantic Loft se terugvoer
Baie dankie Liezl. Ons is bly dat julle dit geniet het!
Johan D - Aug 2017
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Atlantic Loft se terugvoer
Dankie Johan. Ons is bly dat julle dit geniet het.
Divan V - Jul 2017
Algehele gradering
'n Baie lekker wegbreek.
Atlantic Loft se terugvoer
Dankie Divan!
Ons is baie bly dat julle dit geniet het.
`madaleen S - Jun 2017
Algehele gradering
Baie mooi kamer. Wonderlike diens
Atlantic Loft se terugvoer
Beste Madaleen,
Ons is baie bly dat julle dit geniet het!
Alles van die beste,
Mike en Nats
Adri M - Mei 2017
Algehele gradering
Wonderlike ligging, maklik binne bereik en groot bederf met die uitsig!
Atlantic Loft se terugvoer
Beste Adri,
Ons is baie bly dat julle dit geniet het!
Alles van die beste,
Mike en Nats
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eagle-straat 4, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang