Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Loft

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Jacqueline D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie netjies, ruim en skoon. Bed gemaklik, naby see. Dit is 'n ongelooflik lekker plek, ek wens ons het langer bespreek. Sal dit met die grootste liefde aanbeveel en beslis weer soontoe gaan. Baie, baie aangenaam en ruim! Fantastiese ligging, privaat met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Atlantic Loft
Baie dankie, Jacqueline! Ons is so bly dat julle dit geniet het.

Corne W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderful place - clean, comfortable, great location and amazing view. Just what. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Atlantic Loft
Thank you Phumza, and so glad you enjoyed your stay!

Jaco W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Net wat jy nodig het. Baie chilled. Pragtige uitsig. Almost Malibu beach. California.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Atlantic Loft
Baie dankie, Jaco! Ons is so bly dat julle dit geniet het.

Des B
1 nag
5.0
Mrt 2024

Refreshing, stunning. In fear of this place becoming too popular and me never finding availability here, I am in two minds about recommending the accommodation. But, an absolutely magnificent place. You won't be disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Atlantic Loft
Thank you Des, much appreciated!

Rone W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Rustige wegbreuk by die see. Lekker rustige wegbreuk uit die stad so ver om te ruis. Net 'n kort stappie van die strand af vir 'n pragtige sonsondergang. Lekker groot bed. Filterkoffie in die kombuis was 'n groot bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Atlantic Loft
Baie dankie! Ons is so bly dat julle dit geniet het.

Cassandra D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Perfect getaway location. Was such an incredible trip! The loft is fully stocked with everything you might need and kept very clean. The loft has good beach access and the view from the loft is stunning. The host is also super informative and friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Atlantic Loft
Thank you Cassandra, and so glad you enjoyed it!

Attie F
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2024

Atlantic Loft is "lekke by die see". Eienaar het vinnig gereageer op 'n laat navraag en my vinnig bygestaan met antwoorde. Atlantic Loft is baie ruim en gerieflik met al die nodige geriewe, met 'n wye uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Atlantic Loft
Baie dankie Attie! Ons is so bly dat julle dit geniet het.

Amore V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Loved it! An amazing view, wonderful shower and comfy bed was exactly what we needed after a long day of moving house. We needed the comfort and rest, and would highly recommend Atlantic Loft. We will be booking again for a proper stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Atlantic Loft
Thank you Amore, much appreciated!

Benita P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Baie oulike plekkie met pragtige uitsig oor die see. Sal weer gebruik maak van die akkommodasie in die toekoms.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mike
Atlantic Loft
Thank you Benita!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R999
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagle-straat 4, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv5sSbjYegtA2CwbPxwRo3pKLI93NnmmT6SnDOoYy7P41PC3SXT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 4 Eagle Road Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.7052 18.44367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang