Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic London House

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ursula D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gerieflike verblyf. Ons het baie lekker gebly. Die woning was silwer skoon en gerieflik. Loopafstand van die promenade en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwria V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie lekker, netjies en ruim. Dit was regtig 'n groot bederf - alles was netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
Kort verblyf
4.4
Jul 2024

Ons het baie lekker gebly. Instruksies was duidelik en daar was twee parkeerplekke beskikbaar vir die woonstel. Die woonstel is op die tweede vloer met geen hysbak in die gebou. Heelwat trappe met soms nou gange om tot by die woonstel te kom. Groot swart veiligheidshek by die woonstel. Die woonstel was silwerskoon met pragtige linne. Die beskrywing dui aan dat die woonstel twee badkamers het met 'n wasmasjien. Daar is nie 'n wasmasjien nie en onder aan die beskrywing word dit wel aangedui as net een badkamer. Die badkamer het egter 'n aparte toilet. Daar is ook nie 'n tafel op die stoep nie, maar wel vier stoele. Die woonstel is baie goed geleë, stapafstand vanaf die see sowel as verskeie eetplekke. Reg langs die gebou is daar 'n Engen met 'n Woolworths wat baie handig was. Die woonstel het 'n groot yskas met vrieskas en 'n stoof wat alles goed gewerk het. Die aparte eetkamer het 'n tafel waar ses mense kan sit. Ek dink die woonstel is ideaal vir bv twee egpare wat in en om Kaapstad wil reis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 97

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 128, Seepunt, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05f2b060d3dc87b85982b1be97c343313d853f90ff77e96afd079d86067dc6e61d77dc2b4a2770d64ef37f0c27b48215f0d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 128 Main Road Sea Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.913279874602 18.391707170071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang