Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Seaview Loft Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theresalaan 7, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Atlantic Seaview Loft Apartment bied selfsorgverblyf en is op die gasheer se perseel in die luukse woonbuurt Bakoven in Kampsbaai geleë. Die woonstel is die ideale basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede in hierdie deel van Kaapstad se Atlantiese kus kan verken.

Hierdie volledig gemeubileerde oopplan-solderwoonstel kan tot 3 persone akkommodeer en is toeganklik vanaf een trap. Op die boonste verdieping is die ruim slaapkamer, gemeubileer met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed, en onder is daar 'n enkelslaapbank vir die derde persoon. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n wasmasjien vir gerief.

Die aangrensende leefarea maak oop na 'n groot terras wat lieflike gedeeltelike see-uitsigte bied om te bewonder. Gratis WiFi-internettoegang is beskikbaar, en daar is parkeerplek van die straat af vir 1 motor.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Spaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Atlantic Seaview Loft Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Birgit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Theresalaan 7, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theresalaan 7, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae0e956b372d77f3b45eb4b0839becc2f856620e3aefd59e44905323bb8fd515bbb082345e228e050e0605d0580fd6984502?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3) 1 5 1 4 7 Theresa Avenue Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.960901755859 18.385728556414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang