Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Sky Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisweg 9, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Geleë op die heuwels in Mountainside, Gordonsbaai, bied Atlantic Sky Villa 'n skouspelagtige vakansie-ervaring met skilderagtige see-uitsigte, wat hierdie ideaal maak vir 'n onvergeetlike vakansie saam met geliefdes.

Dié dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofsuite is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n sitarea asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het ook 'n koningingrootte-bed, maar net 1 van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Bad en 'n stort is beskikbaar in die derde badkamer en die vierde badkamer het 'n stort.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n 4-sitplek ontbyttafel. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n slim-TV aan die muur. Daar is ook 'n formele eetkamer waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Toegang tot gratis WiFi is oral in die villa beskikbaar.

Buite die eenheid is daar 'n ruim onthaalarea met 'n sentrale swembad, 'n sonnige eetplek buite, 'n sithoekie en sonstoele. Dit is die perfekte plek vir gaste om ten volle te ontspan en die uitsigte te bewonder. Boonop is die vuurput-area die perfekte omgewing vir 'n someraandbraai.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 723

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Drommedarisweg 9, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlantic Sky Villa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisweg 9, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5d6738d5dc45761d52a9b071f862e2b7e18fe322f6e5cc4f88b0cd830fff58fe6830fdaba955caef91c1239ff2edeb77fe5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 9 Drommedaris Road Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.162863 18.870211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang