Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Views 503

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. James-weg 22, Atlantic Views, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 780 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Atlantic Views 503 is 'n bekoorlike en moderne selfsorgwoonstel in die lewendige woonbuurt Seepunt geleë. Dit bied maklike toegang tot die bekende Seepunt-promenade, wat gaste die geleentheid bied om asemrowende see-uitsigte en verkwikkende staptogte langs die kuslyn te geniet. Omring deur 'n verskeidenheid restaurante, kroeë en winkels, sal jy baie opsies hê om uit te eet of enige noodsaaklikhede op te tel wat jy nodig mag hê tydens jou verblyf.

Dié eenheid bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 pragtige en ruim slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en spog met toegang tot die balkon. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n hemelbed-dubbelbed en maak gebruik van die gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot 'n sentraal geleë 4-sitplek-eetkamertafel met stoele, en maak verder oop na die sitkamer wat met sagte rusbanke en 'n slim-TV gemeubileer is. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar vir gaste.

Na 'n dag van verkenning kan gaste op die balkon ontspan terwyl hulle braai en die pragtige see-uitsig geniet. Dis die perfekte plek om met skemerkelkies te ontspan of jou oggendkoffie te geniet.

Vir ekstra gerief is veilige parkeerplek vir 2 motors beskikbaar, en gaste het toegang tot die sprankelende gemeenskaplike swembad. Boonop het die woonstel 'n prop-en-speel-omskakelaar wat jou toelaat om sommige toestelle aan die gang te hou in gevalle van kragonderbrekings.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • St. James-weg 22, Atlantic Views, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 780
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 780
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. James-weg 22, Atlantic Views, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c558525940e6064b5a2804ad1f163c3b5d1ef461b3fccf8bf451ee4523b54fff12d3c4397359bf077a8fd86c79f98f4ec5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 780 per nag (plek vir 4) 22 St James Road Atlantic Views 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.910679 18.3938233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang