Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 345 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Atlantic Views is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla met 'n ongelooflike see-uitsig in die hartjie van die skilderagtige dorpie Yzerfontein. Dit is ideaal vir 'n wegbreek saam met familie en vriende aan die Weskus.

Die villa bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die derde slaapkamer het 'n enkelbed, dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Die kombuis het ook 'n ontbyttafel, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is ook 2 etenstafels en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n binnebraai en 'n platskerm-TV met Netflix. 'n Kantoor en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die hele leefarea lei na 'n houtdek met sitplek, sonstoele en 'n uitsig oor die see. Die villa het ook 'n onderdakbuitebraai-area met ingeboude sitplek en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Atlantic-rylaan 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 345
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 345
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa376b702c428b351e75501885233108d297b8dc8010c68300a248b4349a9352e4e8c93ebc22e753bd421d0efc5916f7e8322?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 345 per nag (plek vir 7) 30 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.361231 18.162578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang