Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 345 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Atlantic Views, geleë in die hartjie van die skilderagtige dorpie Yzerfontein, is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla met ongelooflike see-uitsigte. Dit is die perfekte plek vir 'n wegbreek saam met familie en vriende aan die Weskus.

Dié villa bied gerieflike slaapplek vir altesaam 7 gaste op 'n slag en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort in. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed en 'n dubbelbed het. Hierdie kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. Die kombuis het ook 'n spasie met 'n ontbyttafel, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Hierdie spasie het 2 etenstafels met baie sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n binnebraai en 'n platskerm-TV met Netflix. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n kantoor en gratis WiFi beskikbaar.

Hierdie hele leefarea maak oop op 'n lieflike houtdek met buitesitplek en sonstoele wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie terwyl dit oor die see uitkyk. Boonop het hierdie huis 'n onderdak buitebraai-area met ingeboude sitplek. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Atlantic-rylaan 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 345
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 345
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 30, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa376b702c428b351e75501885233108d297b8dc8010c68300a248b4349a9352e4e8c93ebc22e753bd421d0efc5916f7e8322?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 345 per nag (plek vir 7) 30 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.361231 18.162578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang