Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 329
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jeanne S - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige vakansie met asemrowende uitsig oor die see.
Bronwin R - Aug 2023
Algehele gradering
Our stay was wonderful and Gretchen was amazing.
Charl W - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike kuierhuis.
Ilona C - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely house with a magnificent view.
Gary B - Sep 2021
Algehele gradering
Great location, perfect place for a family getaway, everything you need is there, friendly people.
Beire K - Aug 2021
Algehele gradering
It was perfect for our Strategic Planning Sessions.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was perfek vir ons Strategiese Beplanningsessies
Die uitleg van die fasiliteit was perfek om sosiale afstand te hou te midde die huidige Covid-19 regulasies.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tania V - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtige huis met 'n fantastiese uitsig.
Ivan D - Jul 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike, netjiese en moderne huis met mooi see-uitsig alles wat mens nodig het.
Teri P - Des 2020
Algehele gradering
Beautiful views with an amazing host!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lutie Katz-weg 59, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap