Atlas Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrow-straat 94, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Atlas Guesthouse bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing in Umkomaas, wat deur welige groenigheid omring word. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié gastehuis bied verblyf in 4 pragtige kamers wat elk 'n dubbelbed het. Die badkamers het stortgeriewe, 'n toilet en 'n wasbak. Die kamers het ook elk 'n privaat ingang, gratis WiFi en 'n TV met Netflix. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas toegerus. Gaste het toegang tot die eetareas, asook die knus leefarea. Ander geriewe sluit braaigeriewe in en veilige parkeerplek is op die perseel is beskikbaar.
Umkomaas word deur aktiwiteite omring en sluit diepseehengel, skubaduik, haaihokduik, bergfietsry, Oribi-kloof in. Vra jou gasheer vir meer besonderhede. Gaste kan die gasheer vir meer besonderhede vra.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jonathan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Barrow-straat 94, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Atlas Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Mid-Illovo Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrow-straat 94, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang