Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AtTheDairyShed - Granny's Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AtTheDairyshed Plaas, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

AtTheDairyShed - Granny's Cottage is 'n lieflike kothuis wat op 'n klein plaas buite Heidelberg geleë is en bied gerieflike selfsorgverblyf met pragtige berg- en plaasuitsigte oral rondom.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers met slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer op die solder is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van die gastebadkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en glasdeure wat na die stoep oopmaak.

Gaste kan 'n houtvuur-jacuzzi met uitsigte oor die berge en plaaslande geniet, sitplek buite, die plaas verken, voëlkyk in die kloof, 'n verfrissende swem in die rivier, veilige parkeerplek, en meer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Bernadine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • AtTheDairyshed Plaas, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink AtTheDairyShed - Granny's Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: AtTheDairyshed Plaas, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA274ad720c2820a0a2c45dbf959252aa7837f3195bb6cd41a116ba499826d659a8fe4ac9fa3f8961ebd4fb185de8b5c0cec39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 AtTheDairyshed Farm Doornkraal 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.013738416819 20.925521516563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang