Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

AtTheDairyShed - Granny's Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: AtTheDairyshed Plaas, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

AtTheDairyShed - Granny's Cottage is 'n lieflike kothuis op 'n klein plaas buite Heidelberg en bied gerieflike selfsorgverblyf met pragtige berguitsigte.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is op die solder en het 'n dubbelbed en gaste maak van die gastebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet gebruik.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en glasdeure wat na die stoep lei.

Daar is ook 'n houtvuurwarmbad met uitsigte op die berge en oor die plaas, asook buitesitplek. Gaste kan die plaas verken, voëlkyk in die kloof of in die rivier swem. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Bernadine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • AtTheDairyshed Plaas, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink AtTheDairyShed - Granny's Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Inrolstort
Badkamer sonder trappe

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: AtTheDairyshed Plaas, Doornkraal, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA274ad720c2820a0a2c45dbf959252aa7837f3195bb6cd41a116ba499826d659a8fe4ac9fa3f8961ebd4fb185de8b5c0cec39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 AtTheDairyshed Farm Doornkraal 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.013738416819 20.925521516563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456