Au Jardin Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Elmari S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie geniet!
Au Jardin Guest House se terugvoer
Baie Dankie, ons streef om ons gaste 1ste te stel, ons hoop om u gou weer te sien.
Au Jardin Groete
Lize L - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was'n aangename verrassing.
Au Jardin Guest House se terugvoer
Ons is altyd dankbaar om sulke mooi woorde te kry van ons gaste. Baie dankie dat julle ons kies, hoop om julle gou weer te sien . Au Jardin Groete
Marco V - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Au Jardin Guest House se terugvoer
Baie Dankie, ons is so bly dat U dit so ervaar het.
Hoop om U sommer gou weer te sien
Vriendelike Groete
Au Jardin
Jacqueline L - Mei 2022
Algehele gradering
Personeel is vriendelik en gasvry.
Au Jardin Guest House se terugvoer
Baie Dankie vir die mooi woorde.
Ons hoop om U gou weer te sien
Au Jardin Groete x
Petro G - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige verblyf, maar personeel maak dit werk.
Au Jardin Guest House se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie dat u die tyd afgestaan het vir die pragtige resensie, dit was 'n plesier om u te akkommodeer. Ek sal seker maak elke liewe lid van ons personeel lees hierdie resensie. Dit is gaste soos u wat elke lang uur of besige dag vir ons die moeite werd maak, kom kuier sommer gou-gou weer vir ons.
Vriendelike groete
Au Jardin span
Werner C - Sep 2019
Algehele gradering
Excellent service. Had a wonderful stay at Au Jardin.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 78 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hecate-straat 2, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang