Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Au Jardin Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Elmari S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2023

Baie geniet! Baie aangename verrassing, perfekte waarde vir geld en sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Pauline
Au Jardin Guest House
Baie Dankie, ons streef om ons gaste 1ste te stel, ons hoop om u gou weer te sien. Au Jardin Groete

Lize L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Dit was'n aangename verrassing. Die kamer is ruim en pragtig. Alles is skoon en netjies. Die personeel gaan uit hulle pad uit om jou te akkommodeer en hulle het 'n kragopwekker wat baie gerieflik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pauline
Au Jardin Guest House
Ons is altyd dankbaar om sulke mooi woorde te kry van ons gaste. Baie dankie dat julle ons kies, hoop om julle gou weer te sien . Au Jardin Groete

Marco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Fantastiese verblyf. Wat wonderlik is van die plek is dat al is daar "loadshedding" jy dit glad nie eers agterkom nie. Ontbyt was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pauline
Au Jardin Guest House
Baie Dankie, ons is so bly dat U dit so ervaar het. Hoop om U sommer gou weer te sien Vriendelike Groete Au Jardin

Jacqueline L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2022

Personeel is vriendelik en gasvry. Lieflike plek. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pauline
Au Jardin Guest House
Baie Dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om U gou weer te sien Au Jardin Groete x

Petro G
Kort verblyf
5.0
Jan 2020

Pragtige verblyf, maar personeel maak dit werk. Kamers is top-klas. Tuine pragtig en mooi uitgelê. Restaurant so rustig en 'n plesier vir die oog. Die personeel is die wonderwerk. Hulle dra jou op die hande. Niks is moeite nie. Werklik 'n raakvatspan waarvan enige iemand kan droom, so baie dankie aan Au Jardin Guest House.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pauline
Au Jardin Guest House
Goeie dag Baie dankie dat u die tyd afgestaan het vir die pragtige resensie, dit was 'n plesier om u te akkommodeer. Ek sal seker maak elke liewe lid van ons personeel lees hierdie resensie. Dit is gaste soos u wat elke lang uur of besige dag vir ons die moeite werd maak, kom kuier sommer gou-gou weer vir ons. Vriendelike groete Au Jardin span

Werner C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2019

Excellent service. Had a wonderful stay at Au Jardin. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hecate-straat 2, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS4dAaDOpUetccGT1oEraY5P9pAfidRjHIYdYvB2DatrXuoUyqY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 2 Hecate street Riebeeckstad 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.92576 26.81302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang