Au Jardin Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 78 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hecate-straat 2, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Au Jardin Guest House in Welkom het smaakvol versierde suites in 'n rustige omgewing wat ideaal is vir sakereisigers en gesinne.
Gaste kan kies uit verskeie kamers wat individueel versier is. Daar is Standaardkamers, "Superior"-kamers, "Superior"-gesinskamers en Wittebroodsuites. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en daaglikse dienste. Ontbyt is ingesluit by die tarief. Let asb. dat rook verbode is in die kamers.
Veilige parkeerplek word teen 'n ekstra koste in die afstandbeheerde motorhuise voorsien. Die beskikbaarheid van die motorhuise is nie gewaarborg nie maar daar is parkeerplek in 'n veilige kompleks oorkant die hoofgebou se ingang.
Gaste kan die braaigeriewe gebruik of in die swembad afkoel.
Welkom het verskeie besienswaardighede soos die Welkom Museum, Goldfields Casino en Oppenheimer Park Gholfklub en doendinge soos die Welkom-myntoere.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hecate-straat 2, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Au Jardin Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Riebeeckstad Welkom Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 78 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hecate-straat 2, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang