Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aub Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Colin J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Gemaklik, ontspannend, akkommoderend, veilig. Was baie goed ontvang. Onmiddellik tuis gevoel. Eienaar ekstra myl geloop met ons akkommodasie. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike rustige dorp met genoeg eetplekke om van te kies. Die akkommodasie was meer as perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlike verblyf, baie gemaklik en gesellig. Baie knap en vriendelike diens. Baie lekker en gesellige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshwaroeng M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Awesome. It was awesome. I wish only that they could change their beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die oornag na 'n langpad was goed. Baie gasvry met ander gaste verkeer. Daar moet dalk gekyk word om die beddens te vervang en meer werkspasie vir selfsorg te skep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel H
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Namibiese gasvryheid. Johan het ons vriendelik ontvang. Ons woonstel was ruim en goed toegerus. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glynda D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Excellent. Was excellent and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Launce M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

True gem. Great value destination and nice town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
1 nag
5.0
Feb 2024

Het lekker oornag. Dankie. Was baie lekker. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Wonderlike verblyf gewees, sal weer daar bly. Ons het baie lekker gebly, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aubstraat 668, Mariental, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1e0e8da88992acc937a071dc57985c4d5e301b0fac9ad41a31a5df99191731a75eb02cc4eb72798c7ea2a389522747ebf40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 668 Aub Street Mariental 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.6209906 17.9680219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang