Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Auberge de Courtrai

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Nico L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Fantasties! Baie dankie vir puik diens en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zettie
Auberge de Courtrai
Hi Nico, Baie baie dankie vir jou wonderlike review. Baie bly jy het lekker gebly. Sien uit na jou en jou dogters se volgende besoek. Nogmaals dankie. Groete, Zettie

Janneke K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lovely host, cozy guesthouse, a breath of fresh air. Really enjoyed my stay at Auberge de Courtrai. The host and staff are delightful and really made me feel at home. My room was spacious and the bed super comfortable. The guesthouse has lovely unique touches, beautiful artwork, and attention to detail. Breakfast is good, and the setting is warm and cozy. If I could have stayed an extra day, I would!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zettie
Auberge de Courtrai
Dear Janneke, Thank you for your lovely review. I really appreciate it. I could see you enjoying my paintings. You had Portchie in your room, I think. Best of luck. When visiting South Africa again, you are more than welcome. Best regards, ZT

Annanda D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Stilte en rustigheid was 'n lafenis vir die siel. Die diens, kos en gasvryheid is puik! Die beskuit, sjokolade koekies en blomme in die kamer is 'n ekstra bederf. Baie dankie vir die moeite. Sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zettie
Auberge de Courtrai
Hi Ananda, Dit was heerlik om jou hier te hê. Sien uit om jou weer te sien. So bly jy het lekker gebly. Baie dankie vir die mooi 'review'. Ons probeer maar altyd ons bes. Groete. Zettie

Chrisna M
1 nag
5.0
Mrt 2024

Gasvry en goedgesind. Ons het baie lekker gekuier! Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip S
1 nag
4.8
Mrt 2024

Ek het heerlik gebly, baie dankie. Die gastehuis in die Paarl waar ek die afgelope 16 jaar gebly het, het van eienaar verwissel. Ek het besluit om bietjie 'n ander gastehuis (Auberge de Courtrai) te probeer en ek was glad nie teleurgesteld nie. Net jammer dat ek dit nie vroeër ontdek het nie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zettie
Auberge de Courtrai
Hi Phillip, Baie dankie dat jy tyd geneem het vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit baie. So bly jy het lekker gebly. Ons hoop regtig om jou terug te sien. Vriendelike groete, Zettie

Rheeder V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Mrt 2024

Ou plek. Ou kamers, deel van eienaar se huis, parkering is moeilik, geen aircon met loadshedding.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Zettie
Auberge de Courtrai
Geagte Rheeder/Partner, Ek het regtig my bes gedoen om jou so welkom as moontlik te laat voel, soos vir al my ander gaste. Ek het selfs jou wasgoed gedoen (in die aand). Jy het uitgestap, skaars gegroet sonder om te betaal daarvoor en nie eens dankie gesê nie. Tydens jou verblyf van 2 dae was daar 2 ure 'loadshedding'. Behalwe vir die 'aircon', het alles gewerk, insluitende WiFi, DSTV ens. Ons fasiliteite hier is die beste vir die prys wat jy betaal vir akkommodasie (dubbel kamer met splinternuwe bed en 75cm TV) wat uitloop op 'n dek wat pas heeltemal oorgedoen is met 'n lieflike uitsig oor die berge en 'n 14 meter lank helderblou swembad, alles vir R1100.00 – 15% - BTW. Vriendelike groete, [Redacted]

Giel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Lekker gebly, geen klagtes. Lekker gebly, ontvangs goed en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Zettie
Auberge de Courtrai
Hi Giel, Baie dankie vir die mooi woorde. Bly julle het lekker gekuier hier by my. Hoop regtig om julle terug te sien. Gesëende Kersfees en feesdae vir julle. Groete, ZT

Misha M
1 nag
1.8
Des 2023

Sleepless, claustrophobic. The overall first impression failed. Almost did not check in. More like 1 star, not 4 star.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Zettie
Auberge de Courtrai
Dear Misha, Brand new bed - first guest sleeping in it. I was assured it was the very best of the best mattresses. The room’s sliding door leads to the garden with a 14-meter length lovely blue pool. That is all I can say. We always try our very best for our guests at all times. Best regards.

Adriaan B
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Fantastiese gasvryheid, uitstekende ontbyt en pragtige kamers met 'n uitsig oor Paarl. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om vroeg ontbyt te bedien en daar is 'n heerlike huislike atmosfeer by die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Heerlik gerus, rustige veilige omgewing. Sal Auberge de Courtrai enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Zettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Durmontstraat 3, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93eb5134f0e4afbb34ebec8b47efa3ee73baef77c93611d1452ef2fe80da47e13287405c545a306ebea9b5de3feb44f072a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 3 Dumont Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -33.769675657913 18.953427299406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang