Auberge de Courtrai
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Zettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Nico L - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Auberge de Courtrai se terugvoer
Hi Nico,
Baie baie dankie vir jou wonderlike review.
Baie bly jy het lekker gebly.
Sien uit na jou en jou dogters se volgende besoek.
Nogmaals dankie.
Groete,
Zettie
Janneke K - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely host, cozy guesthouse, a breath of fresh air.
Auberge de Courtrai se terugvoer
Dear Janneke,
Thank you for your lovely review.
I really appreciate it.
I could see you enjoying my paintings.
You had Portchie in your room, I think.
Best of luck.
When visiting South Africa again, you are more than welcome.
Best regards,
ZT
Annanda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Stilte en rustigheid was 'n lafenis vir die siel.
Auberge de Courtrai se terugvoer
Hi Ananda,
Dit was heerlik om jou hier te hê.
Sien uit om jou weer te sien.
So bly jy het lekker gebly.
Baie dankie vir die mooi 'review'.
Ons probeer maar altyd ons bes.
Groete.
Zettie
Chrisna M - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvry en goedgesind. Ons het baie lekker gekuier!
Philip S - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek het heerlik gebly, baie dankie.
Auberge de Courtrai se terugvoer
Hi Phillip,
Baie dankie dat jy tyd geneem het vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit baie. So bly jy het lekker gebly. Ons hoop regtig om jou terug te sien.
Vriendelike groete,
Zettie
Rheeder V - Mrt 2024
Algehele gradering
Ou plek.
Auberge de Courtrai se terugvoer
Geagte Rheeder/Partner,
Ek het regtig my bes gedoen om jou so welkom as moontlik te laat voel, soos vir al my ander gaste. Ek het selfs jou wasgoed gedoen (in die aand). Jy het uitgestap, skaars gegroet sonder om te betaal daarvoor en nie eens dankie gesê nie. Tydens jou verblyf van 2 dae was daar 2 ure 'loadshedding'. Behalwe vir die 'aircon', het alles gewerk, insluitende WiFi, DSTV ens. Ons fasiliteite hier is die beste vir die prys wat jy betaal vir akkommodasie (dubbel kamer met splinternuwe bed en 75cm TV) wat uitloop op 'n dek wat pas heeltemal oorgedoen is met 'n lieflike uitsig oor die berge en 'n 14 meter lank helderblou swembad, alles vir R1100.00 – 15% - BTW.
Vriendelike groete,
[Redacted]
Giel O - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, geen klagtes.
Auberge de Courtrai se terugvoer
Hi Giel,
Baie dankie vir die mooi woorde.
Bly julle het lekker gekuier hier by my.
Hoop regtig om julle terug te sien.
Gesëende Kersfees en feesdae vir julle.
Groete,
ZT
Misha M - Des 2023
Algehele gradering
Sleepless, claustrophobic.
Auberge de Courtrai se terugvoer
Dear Misha,
Brand new bed - first guest sleeping in it. I was assured it was the very best of the best mattresses. The room’s sliding door leads to the garden with a 14-meter length lovely blue pool. That is all I can say. We always try our very best for our guests at all times. Best regards.
Adriaan B - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastiese gasvryheid, uitstekende ontbyt en pragtige kamers met 'n uitsig oor Paarl.
Chantel V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus, rustige veilige omgewing.
Hendry I - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Lees meerAuberge de Courtrai se terugvoer
Hendry, wat ‘n wonderlike resensie. Ek is so bly jy het lekker gekuier.
Ek waardeer opreg jou terugvoering.
Hoop om jou weer terug te sien.
Vriendelike groete
Zettie
Trudie C - Apr 2019
Algehele gradering
Baie tevrede.
Auberge de Courtrai se terugvoer
Beste Trudie
Baaaaaaaaaie dankie vir die wonderlike "review"
Dankie dat jy die tyd geneem het om dit te doen ek is jou baie dankbaar
Kom kuier weer
Vriendelike groete en lekker naweek vir julle
Zettie
Conrad P - Apr 2019
Algehele gradering
Beautiful host and fantastic friendly staff.
Auberge de Courtrai se terugvoer
Dear Conrad,
Thank you so much for your wonderful review.
It was lovely meeting you and really wish to see you back.
Warm regards
Zettie
Jason L - Mrt 2019
Algehele gradering
Thank you.
Auberge de Courtrai se terugvoer
Dear Jason,
Thank you so much for taking the time to comment on your stay.
I am glad you and your family enjoyed staying with me.
I appreciate it very very much and if you ever visit our country again I would love to see you again.
Kind regards,
Zettie
Michelle T - Mrt 2019
Algehele gradering
A very nice, cosy "hideaway" close to the main road where all the shops and restaurants are.
Auberge de Courtrai se terugvoer
Hi Michelle,
Thankyou so much for taking time to write such a lovely review
I really appreciate it
Hope to see you back in our lovely Paarl
Warm regards,
Zettie
H P B - Apr 2019
Algehele gradering
Goed en vriendelike mense.
Auberge de Courtrai se terugvoer
Beste Mariette
Baie baie dankie dat jy my laat weet het dat jy lekker gebly het dis dierbaar van jou
Dis altyd lekker om te hoor dat gaste erkentlik is want mens weet mos nie altyd nie doen maar net jou ding so goed soos wat jy kan
Ek hoop regtig om julle terug te sien
Vriendelike groete
Zettie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Bruce L - Okt 2018
Algehele gradering
Friendly staff and nicely appointed rooms.
Auberge de Courtrai se terugvoer
Geagte Bruce,
Baie dankie dat jy tyd geneem het om jou waardering op papier te sit
Dankie vir die wonderlike gradering.
Hoop regtig om julle terug te sien in die Paarl.
Hier sal altyd ‘n bed by ons wees vir julle.
Vriendelike groete ook vir jou vrou en haar ma
Zettie
Theunis M - Des 2018
Algehele gradering
Lovely place to stay against Paarl Mountain.
Auberge de Courtrai se terugvoer
Goeiedag Theunis,
Baie bly jy het lekker gebly, Jy is altyd welkom.
Dankie dat jy tyd geneem het om so ‘n wonderlike resensie vir my te skryf vir toekomende gaste om te sien
Ek waardeer dit baie.
Lekker aand vir jou.
Zettie
Marché J - Okt 2018
Algehele gradering
Huislik, gemaklik en beslis elke ster werd!
Auberge de Courtrai se terugvoer
Goeiedag Shelley,
Baie bly om van jou te hoor en sulke wonderlik woorde, baie dankie daarvoor.
Ons probeer altyd dat ons gaste lekker bly en is bly jy het jou waardering uitgespreek
Hoop regtig om julle terug te sien
Vriendelike groete
Zettie
Kristin A - Des 2018
Algehele gradering
Falsely represented
Lees meerAuberge de Courtrai se terugvoer
Dear Kristin,
I am very glad your bed was nice and you slept well for the one night you spent at the guesthouse
My rates are very good for a 4**** guesthouse.
As for the pool, due to Municipality rules we are bound to cover our pools in Paarl unfortunately
The facility to braai is available. if we arrange for everything to be ready for you after hours ( like it was late when you requested it, after the staff has left, we charge R200.00 as I can't expect them to do it for free). I asked you if you had equipment to braai and you said no
Afterwards you didn`t use the braai area to put up your own braai but used my balcony which is not allowed due to the risk of fire. We didn`t complain.
Nobody ever complains about the W-Fi.
Kind regards,
Zettie Coetzee
Rika H - Okt 2017
Algehele gradering
Baie baie lekker!
Auberge de Courtrai se terugvoer
Hi Rika
Dis `n lekker verrassing om op so `n manier van jou te hoor
Ek is baie baie bly julle het lekker gebly, ek het julle skoon gemis toe julle weg is.
Baie dankie vir al die mooi dinge wat jy van my en die gastehuis geskryf het ek waardeer dit baie
Dankie ook vir die hoë "rating" hoe sê mens in Afrikaans, dat jy my so hoog aanslaan.
Hoop regtig om julle weer te sien want julle weet hoe om vakansie te hou en te geniet
Groete ook vir Piet en geniet julle naweek
Zettie
Karen B - Jun 2017
Algehele gradering
Prag en gemak.
Auberge de Courtrai se terugvoer
Beste Karin
Ek is baie bly julle het lekker gebly by my.
Dit doen my hart goed, want ek en my personeel poog altyd om ons gaste te laat tuis voel.
'n Mens weet egter nie of jy die regte ding doen tensy gaste soos jy die tyd neem om 'n resensie te gee nie.
Baie dankie ook vir die goeie gradering.
Ons hoop om julle eendag weer te kan verwelkom by Auberge de Courtrai.
Vriendelike groete
Zettie
Nicoline C - Okt 2017
Algehele gradering
Rustige omgewing en vriendelike diens.
Phindile M - Mrt 2017
Algehele gradering
Disrespected my booking and has no business honour.
Lees meerAuberge de Courtrai se terugvoer
Dear Phindile,
I am sorry to get this back from you. We are very, very sorry after all the trouble I took to make your stay enjoyable. I made a mistake and apologised which didn`t give you a family room but after I arranged a room I was pretty sure you were quite happy with it. This room is not much smaller than my family rooms with the same amount of privacy.
I charged you for a double room and not for a family room subtracting the commission of TravelGround as well to your advantage and my side of the bill to you was R 275.00 (This was for a double room not a family room ) A double room (King-size bed and 1 single bed). The full breakfast for the third person also was for free. I offered a week-end stay for free and you replied you are not coming this way at all so it won`t help soothing you.
If you want 1 night free of charge whenever, you are still welcome to it. You had a boisterous departure telling all your stories of how you enjoyed your stay in Paarl. Then you forgot you didn`t arrange for a taxi.
I phoned all over Paarl and couldn`t get one for you. I offered to take you to the airport myself as you only had 40 minutes left to be there for your flight. I charged you but it was a friendly gesture on my side as well as I have very limited Sundays to spend with my family or go to church.
I did it with the greatest of pleasure to help, including your 3 lovely girls away on a night out joking and talking and "skindering" with me, you felt like my family.
Kind regards,
Zettie Coetzee
Janine K - Des 2016
Algehele gradering
Beste ondervinding in 'n lang tyd.
Auberge de Courtrai se terugvoer
Baie, baie dankie Janine vir jou wonderlike resensie en om te dink ek het dit eers gemis.
Ek lees nou wat die gaste van my skryf en sien ek het jou nie geantwoord nie.
Dankie weereens en ek hoop regtig om julle terug te sien.
Vriendelike groete, Zettie.
Heidi G - Mrt 2016
Algehele gradering
Alles was puik!
Auberge de Courtrai se terugvoer
Hi Heidi
Baie dankie vir die goeie terugvoering
Waardeer dit baie want mense sê altyd dankie dit was lekker maar dan wonder jy nog altyd
Kom gerus weer kuier
Ek dink ek het al van my foon af geantwoord maar dit het nou verdwyn so jammer as ek 2x Geantwoord het
Groete, ook aan Werner (dit is mos Werner?)
Zettie
Werner E - Feb 2016
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet daar.
Auberge de Courtrai se terugvoer
Baie baie dankie julle.
Ons hoop regtig om julle terug te sien.
Ons waardeer dat daar tyd gemaak is om hierdie briefie te doen vir LekkeSlaap.
Geniet die baba.
Groete
Zettie
Naude A - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker, mooi en gerieflike kamers en tuin. Personeel vriendelik en bedagsaam.
Auberge de Courtrai se terugvoer
Beste Naude,
Baie baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit baie. Ons probeer ons bes om gaste se verbly gerieflik te maak, maari is altyd bly vir die waardering doorvoor. Hoop ek sien julle weer in die toekoms.
Groete en weereens dankie!
Zettie
Johanna T - Aug 2015
Algehele gradering
Baie goed!
Carol F - Mrt 2015
Algehele gradering
Outstanding value for money!
Lees meerDiane G - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons het so tuis gevoel!
Brandon J - Mrt 2015
Algehele gradering
Wonderlik!
Kassie K - Okt 2015
Algehele gradering
Huislik.
Chris F - Nov 2015
Algehele gradering
Baie aangename verblyf. Pragtige kamer en beddegoed. Mooi huis en kunswerke.
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Malinda R - Apr 2015
Algehele gradering
Teleurstellend.
Auberge de Courtrai se terugvoer
Geagte Melinda,
Ons het julle vroeëer laat inboek en daarom was alles is nog nie 100% nie.
Daar nie ontbyt op die dag wat gaste inboek nie hulle kry eers die volgende oggend ontbyt
Ons gebruik net suiwer moer koffie julle kon net gevra het vir kitskoffie en ons sal dit met liefde gemaak het
Vriendelike groete
Zettie
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Durmontstraat 3, Paarl, 7646, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang