Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Audrey's

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jade V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Accommodating, safe, and pleasant stay. Beautiful, neat and clean flatlet. Situated in a safe neighbourhood with great security. The flat has everything you need. Home away from home. Thank you to our friendly and very helpful hosts. Will definitely stay there again when needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Audrey
Stay @ Audrey's
Hello Jade. It was my big pleasure to host you and would always welcome you back. Thank you for your kind review.

Rulene L
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Beste akkommodasie tot dusver! Fantastiese verblyf. Uiters prakties met alles wat jy nodig het. Rustige omgewing en vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein Louise O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Awesome. Beautiful place, I was very surprised it was awesome thank you so much! Very well furnished and the interior was stunning, bed was super comfortable. Hosts were super nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Audrey
Stay @ Audrey's
I am glad you enjoyed your stay and felt comfy. Thank you for the kind words. It was lovely to host you!

Ane L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vetpret. Dit was ongelooflik lekker, die plekkie was opgevul met ontbyt, beskuit en melk met 'n bederf van 'n chocolate koekie bak. Die kamer is ongelooflik mooi gedekor wat mens so tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Audrey
Stay @ Audrey's
Dankie vir jou vriendelike terugvoer. Dit word baie waardeer. Bly julle het tuis gevoel. Kom gerus weer.

Willie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Bank netjies en skoon. Baie netjiese, ruim eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie N
1 nag
5.0
Jul 2024

Pragtig netjies en skoon en ten volle toegerus. Sal beslis weer bespreek. Ja, ek het baie lekker gebly en sal beslis weer daar bespreek wanneer ek die Kaap besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Audrey
Stay @ Audrey's
Dit was aangenaam om jou te ontmoet en te huisves. Jy is altyd welkom by ons!

Anna-maria F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Puik fantastiese verblyf! Fantastiese verblyf. Alles wat jy benodig vir 'n kort of lang verblyf. Baie netjies. Pragtige duursame afwerking. Kwaliteit beddegoed. Vriendelike gasvrou. Veilige parkering agter hekke. 'n Oase in Somerset. Ek sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Audrey
Stay @ Audrey's
Dankie vir die mooi terugvoer. Gaste soos julle maak dit ekstra spesiaal en julle is altyd welkom by ons.

Ina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig en ontspannend. Plekkie is knus en ideaal vir twee toeriste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Audrey
Stay @ Audrey's
Dit was aangenaam om julle te ontmoet en ook te huisves. Ek waardeer jou mooi terugvoer. Mooi bly.

Helen N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustige veilige omgewing. Ons is vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Audrey
Stay @ Audrey's
Dankie vir die terugvoer, Helen. Dit was aangenaam om julle te kon akkommodeer en julle is enige tyd welkom.

Petro V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Skoon, netjies en mooi. Baie lekker gebly. Geen probleme ervaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Audrey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R950
R 950 R 808
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 808
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandbergstraat 15, Somerset-Wes, 7135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba0776394e575ae38cb613ef4edddfdb8a6fddb679441c138b3c12afd00a3f25ebaf812201e0d3a2b3ec900734fb8bab020d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 15 Zandberg Street Somerset West 7135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.04674170081 18.822139100299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang