Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Audrey's

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandbergstraat 15, Somerset-Wes, 7135, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R765 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay @ Audrey's is 'n smaakvolle woonstel op die eienaar se perseel in Somerset-Wes. Die woonstel is naby wynplase en besienswaardighede in die omgewing en die strand is net 'n entjie se ry ver.

Die ruim woonstel is ideaal vir 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp wat beskik oor 'n slaaparea en kombuisie. Daar is 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Lugversorging, 'n TV, lessenaar en gratis WiFi is beskikbaar.

Die kombuisie is met 'n yskassie, induksiestoofplaat, lugbraaier, broodrooster en ketel toegerus. Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en 'n pragtige uitsig oor die tuin. Gaste kan braaigeriewe versoek.

Besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, wynproe, bergfietsry, tennis, voëlkyk, fietsry en swem in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jannie N
5.0
Pragtig netjies en skoon en ten volle toegerus. Sal beslis weer bespreek. Ja, ek het baie lekker gebly en sal beslis weer daar bespreek wanneer ek die...
Sien meer
Jul 2024
Anna-maria F
Saam met lewensmaat
5.0
Puik fantastiese verblyf! Fantastiese verblyf. Alles wat jy benodig vir 'n kort of lang verblyf. Baie netjies. Pragtige duursame afwerking. Kwaliteit ...
Sien meer
Mei 2024
Ina D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en ontspannend. Plekkie is knus en ideaal vir twee toeriste.
Mei 2024
Helen N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige veilige omgewing. Ons is vriendelik ontvang.
Mrt 2024
Elzana B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, rustig en heerlik. Ons het baie lekker gebly. Die akkommodasie is so mooi, skoon en netjies. Die omgewing is baie rustig en stil. Ek sal dit ...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Audrey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Zandbergstraat 15, Somerset-Wes, 7135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay @ Audrey's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zandbergstraat 15, Somerset-Wes, 7135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba0776394e575ae38cb613ef4edddfdb8a6fddb679441c138b3c12afd00a3f25ebaf812201e0d3a2b3ec900734fb8bab020d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 15 Zandberg Street Somerset West 7135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.04674170081 18.822139100299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang