Audrey's Vineyard Cottage & Homestead
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Audrey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Chante S - Okt 2022
Algehele gradering
It was peaceful.
Johann H - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Lees meerAudrey's Vineyard Cottage & Homestead se terugvoer
Hello Johan en Elna,
Julle was die vriendelikste, aangename gaste en ons het julle tyd hier baie geniet. Ons voel eintlik dat ons soos vriende uitmekaar gegaan het. Dankie vir julle beskrywende resensie. Julle was sulke maklike, netjiese gaste en ons sien uit om julle weer te sien. Alles van die beste vorentoe.
Pieter K - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekende wegbreek tussen die wingerde en boorde
Audrey's Vineyard Cottage & Homestead se terugvoer
Dankie Pieter, vir julle ook. Dit was vir ons lekker on te sien hoe die kinders die plaas geniet het. Ons is bederf om in so 'n mooi omgewing te bly. Alle voorspoed vir julle as familie en ons ontvang julle graag weer.
Francesco P - Sep 2019
Algehele gradering
Our first time stay here and will definitively recommend because of space, offer more, nature, prefect locate and the service received.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons eerste keer hier en sal definitief aanbeveel as gevolg van ruimte, die natuur, die perfekte ligging en die diens wat ons ontvang het.
Ons is goed ontvang, die kothuis het baie ruimte en bied meer (ekstra), wat 'n mens normaalweg nie vind nie. Ek is baie dankbaar daarvoor dat ons nie vinnig uit hoef te geklok het nie, dit was baie lekker en ons kan nog steeds alles geniet wat aangebied word. Die stilte, voëls, wingerde en om op die plaas te wees om net te ontspan, is lekker vir ons. Dankie Audrey dat jy 'n mense-mens is en verstaan dat ons almal net mens is.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sias C - Jul 2019
Algehele gradering
Absolute rustigheid!
Lorraine P - Jun 2019
Algehele gradering
Lovely cottage will definitely be back.
Juanita S - Sep 2018
Algehele gradering
Weereens absoluut wonderlik. Ons kyk al klaar wanneer om weer te gaan.
Audrey's Vineyard Cottage & Homestead se terugvoer
Hello Juanita
Dit was so lekker om julle weer hier te kon ontvang. So bly julle het hierdie keer die fietse saamgebring en kon lekker op die bergfiets roete ry. Dankie vir julle vriendelikheid en omgee vir ons huis en omgewing. Julle is wonderlike gaste.
Baie seën vorentoe.
Alaistair W - Jul 2018
Algehele gradering
A genuine farm getaway.
Lees meerAudrey's Vineyard Cottage & Homestead se terugvoer
Good day Alaistair,
It is always great meeting such outgoing and friendly guests. We are happy you could stay here and enjoy our bit of paradise.
We have just started renovations on the kitchen in the Homestead, making it bigger with direct access to the patio as well. This, we believe, will be a big plus point.
Looking forward to hosting you again and meeting the family with everyone enjoying our mountain bike trails.
Juanita S - Jul 2018
Algehele gradering
Absoluut blissful en amazing.
Audrey's Vineyard Cottage & Homestead se terugvoer
Beste Juanita,
Dit is altyd lekker as gaste die stilte en ons omgewing waardeer en geniet. Ons het dit ook geniet om julle te ontmoet. Volgende keer moet julle die fiets en draftekkies saambring.
Mag dit goed gaan.
Carli O - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflike, huislike verblyf in 'n baie rustige omgewing.
Audrey's Vineyard Cottage & Homestead se terugvoer
Hello Carli,
It was lovely having 4 generations of your family to stay, and meeting you all. You were lovely guests to host. Thank you to the grannies for the information on how to stimulate a young baby. Looking forward to hosting your family get together another time.
All the best.
Audrey
John D - Jun 2018
Algehele gradering
Beautiful farmhouse with amazing service.
Lees meerJo-maree O - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, rustig, pragtige omgewing.
Audrey's Vineyard Cottage & Homestead se terugvoer
Ek het vir die klient 'n groter plek met meer geriewe as die bespreekte ene verskaf, teen 'n afslag prys omdat sy 3 dae bespreek het. Die voorlaaste aand het sy haar verblyf verkort. In geval van uiterste onvoorsiene omstandighede, probeer ek gewoonlik my gaste met koste tegemoet kom.
Geraldine H - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Lees meerAudrey's Vineyard Cottage & Homestead se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer die terugvoering. Ons is bevoorreg om in 'n pragtige omgewing te bly, en dit is vir ons baie lekker om dit met ander te kan deel.
Dit is ook vir ons baie lekker om te sien hoe almal die buite lewe geniet. Daar is so baie wat 'n mens hier kan doen wat nie in die stad moontlik is nie.
Jacques R - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig.
Anet B - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was waarde vir geld.
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Vlei, Nuy, Worcester-distrik, 6700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang