Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Audrey's Vineyard Cottage & Homestead

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Chante S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

It was peaceful. Peaceful and blissful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Wonderlik. Vandat ons daar aangekom het totdat ons drie dae later vertrek het was Andre en Audrey die perfekte gashere. Die omgewing is pragtig en die akkommodasie is ruim en netjies. Jy kan voel jy is op 'n plaas. Heerlike sitstoep met mooiste grasperke en bome asook lekker braaiplek, met voorsiende wingerdstomphout om dit nog meer aangenaam te maak. Gemaklike en uitdagende stap, draf en fietsryroetes afhangend van wat jou behoefte is. Pragtige berge in die omgewing en ongelooflike wyne. Beslis sal ons weer wil gaan kuier om die res van die omgewing te verken en daardie 30/45km MTB roete baas te raak. Dankie weereens Andre en Audrey vir jul vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Audrey
Audrey's Vineyard Cottage & Homestead
Hello Johan en Elna, Julle was die vriendelikste, aangename gaste en ons het julle tyd hier baie geniet. Ons voel eintlik dat ons soos vriende uitmekaar gegaan het. Dankie vir julle beskrywende resensie. Julle was sulke maklike, netjiese gaste en ons sien uit om julle weer te sien. Alles van die beste vorentoe.

Pieter K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2020

Uitstekende wegbreek tussen die wingerde en boorde Baie rustige wegbreek in pragtige area. Baie veilig en kinders kan lekker speel en fietsry tussen landerye en boorde. Audrey was baie gasvry en altyd bereidwillig om te help. Sal definitief weer kom!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Audrey
Audrey's Vineyard Cottage & Homestead
Dankie Pieter, vir julle ook. Dit was vir ons lekker on te sien hoe die kinders die plaas geniet het. Ons is bederf om in so 'n mooi omgewing te bly. Alle voorspoed vir julle as familie en ons ontvang julle graag weer.

Francesco P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Ons eerste keer hier en sal definitief aanbeveel as gevolg van ruimte, die natuur, die perfekte ligging en die diens wat ons ontvang het. Ons is goed ontvang, die kothuis het baie ruimte en bied meer (ekstra), wat 'n mens normaalweg nie vind nie. Ek is baie dankbaar daarvoor dat ons nie vinnig uit hoef te geklok het nie, dit was baie lekker en ons kan nog steeds alles geniet wat aangebied word. Die stilte, voëls, wingerde en om op die plaas te wees om net te ontspan, is lekker vir ons. Dankie Audrey dat jy 'n mense-mens is en verstaan dat ons almal net mens is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sias C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2019

Absolute rustigheid! Vriendelike ontvangs, rustigheid, natuurskoon. Volpunte. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lorraine P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2019

Lovely cottage will definitely be back. Very friendly owner and she welcomed us with a complimentary bottle of wine - always a bonus for us! Really enjoyed our stay and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juanita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Weereens absoluut wonderlik. Ons kyk al klaar wanneer om weer te gaan. Dit is rustig, pragtig en vriendelike mense. Ons tweede keer hier en beplan klaar weer ons volgende kuier. Baie lekker met betrekking tot roetes en net so rustig in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Audrey
Audrey's Vineyard Cottage & Homestead
Hello Juanita Dit was so lekker om julle weer hier te kon ontvang. So bly julle het hierdie keer die fietse saamgebring en kon lekker op die bergfiets roete ry. Dankie vir julle vriendelikheid en omgee vir ons huis en omgewing. Julle is wonderlike gaste. Baie seën vorentoe.

Alaistair W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2018

A genuine farm getaway. The Homestead is a fantastic property to stay on and Audrey is a wonderful host. The process from the enquiry to the final check-in and constant communication and updates from Audrey were comforting. The property is away from main roads which makes it incredibly peaceful. Being able to wander through the vineyards and explore the farm is also a treat. We have found a new firm favourite in the area and will definitely be going back as often as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Audrey
Audrey's Vineyard Cottage & Homestead
Good day Alaistair, It is always great meeting such outgoing and friendly guests. We are happy you could stay here and enjoy our bit of paradise. We have just started renovations on the kitchen in the Homestead, making it bigger with direct access to the patio as well. This, we believe, will be a big plus point. Looking forward to hosting you again and meeting the family with everyone enjoying our mountain bike trails.

Juanita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Absoluut blissful en amazing. Baie welkome ontvangs. Soveel moeite gedoen en mens baie welkom laat voel. Sy het ons ook gratis opgradeer na die kothuis. Soveel stilte en ontspanning. Rustige plaasatmosfeer en lekker fietsry of staproetes. Sien gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Audrey
Audrey's Vineyard Cottage & Homestead
Beste Juanita, Dit is altyd lekker as gaste die stilte en ons omgewing waardeer en geniet. Ons het dit ook geniet om julle te ontmoet. Volgende keer moet julle die fiets en draftekkies saambring. Mag dit goed gaan.

Carli O
Kort verblyf
5.0
Jul 2018

Gerieflike, huislike verblyf in 'n baie rustige omgewing. Ons het ons tyd by Audrey's Homestead verskriklik baie geniet. Ons kon so lekker rus. Die omgewing is pragtig en baie rustig, tog is daar baie om te doen in die nabye omgewing. Die huis beskik oor alles en nog meer wat mens nodig het en is skoon en netjies. Audrey laat mens baie welkom voel. Ons sal beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Audrey
Audrey's Vineyard Cottage & Homestead
Hello Carli, It was lovely having 4 generations of your family to stay, and meeting you all. You were lovely guests to host. Thank you to the grannies for the information on how to stimulate a young baby. Looking forward to hosting your family get together another time. All the best. Audrey

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Audrey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vlei, Nuy, Worcester-distrik, 6700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmNWE0NDRjLTJlMWMtNGM4My05MGJkLTc5ZWM1MTQwYjg2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 De Vlei Nuy 6700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.653280258247 19.616775512695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang