Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Augrabee's

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sarien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker gebly. Ruim, netjies, skoon. Als so mooi en van goeie gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna T
1 nag
5.0
Jan 2025

Waarde vir geld! Heerlike nagrus gehad. Ons het heerlik gebly! Waarde vir geld. Baie goeie duidelike instruksies deur eienaar. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal vir seker weer daar bly. Baie, baie mooi, netjies, en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Augrabee's
Dankie, enige tyd weer welkom.

Raymond E
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Dit was pragtig, gerieflik en netjies. Dit was pragtig en baie netjies. Ons sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Augrabee's
Dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Trevor D
1 nag
5.0
Nov 2024

Baie netjies en veilig. Die plekkie is nuut, skoon, veilige parkering, baie goeie kommunikasie ontvang met my bespreking en baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Augrabee's
Dankie vir die terugvoer, altyd weer welkom.

Danie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit is 'n groot voorreg om hier te kon bly. Sal definitief weer. Fantasties. Het my verwagting oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Augrabee's
Dankie vir die terugvoer, julle is enige tyd weer welkom.

Bok E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Goed geslaap, goeie geriewe, meer as wat verwag is. Baie lekker, dankie, naby hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Puik waarde vir geld. Pragtige blyplek. Heerlike goed toegeruste woonstel met alles wat jy nodig het en nog meer. Super netjies en keurig gemeubileer. Heerlike beskuit, fudge en bakkie met eetgoedjies. Melk, water, koffie, tee word voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goeie waarde vir geld. Goeie, gemaklike selfsorgverblyf, lieflike dekor met gemaklike bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Augrabee's
Dankie, waardeer julle terugvoer, julle is altyd weer welkom. Tersia

Petrea C
1 nag
5.0
Aug 2024

Heerlike, rustige plek. Baie dankie, ons sal definitief weer daar bly en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Augrabee's
Dankie Petrea, waardeer jou terugvoer! Tersia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Augrabiesstraat 14, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d30f0a4ebb957c3b5b26ca0221e535703c2746dce4ff8506eb7ce6b3264a4ff3baeffc86f2139d9fa476a5b2823a44f0212?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 14 Augrabies Street Erasmuskloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.81366470676 28.270959452518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang