Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Augrabee's

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Petrea C
1 nag
5.0
Aug 2024

Heerlike, rustige plek. Baie dankie, ons sal definitief weer daar bly en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Augrabee's
Dankie Petrea, waardeer jou terugvoer! Tersia

Carol H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

N' pragtige woonstel. Ons het verskriklik lekker gebly. Dis 'n pragtige woonstel met alles en nog meer wat jy nodig het. Tersia is 'n wonderlike gasvrou wat heeltyd wou weet of ons enige iets nodig het en of ons nog reg is. Dis lekker naby aan die Kloof Hospitaal en in 'n baie stil area. Sal haar plek enige tyd aanbeveel en sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Augrabee's
Dankie Carol, waardeer jou mooi resensie. Julle is altyd weer welkom. Tersia

Lida B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Was awesome. Plek was baie netjies met alles wat nodig is. Sal die plek definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Augrabee's
Dankie vir die resensie, Lida. Julle is enige tyd weer welkom.

Marietha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties! As ek 10 sterre kon gee, sou ek. Uitmuntende diens en omgee van ons gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Augrabee's
Dankie Marietha, waardeer jou resensie. Julle is altyd weer welkom. Tersia

Marchel K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

The best experience I have had! The stay was exceptional!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Augrabee's
Thank you for the review, Marchel, would love to host you again. Tersia

Bok E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

By die hospitaal lekker gebly, net die ou load shedding. Baie lekker gebly met toesluit motorhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Augrabiesstraat 14, Erasmuskloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d30f0a4ebb957c3b5b26ca0221e535703c2746dce4ff8506eb7ce6b3264a4ff3baeffc86f2139d9fa476a5b2823a44f0212?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 14 Augrabies Street Erasmuskloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.81366470676 28.270959452518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang