Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Augrabies Falls Lodge & Camp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 382 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Louise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige omgewing. Goeie diens. Baie lekker gebly, dankie. Pragtige plek. Goeie diens. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig en privaat. Kamer was skoon en netjies. Die restaurant se kos voortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mohammed M
1 nag
5.0
Sep 2024

Peaceful. Great stay, good location for Augrabies Falls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Would recommend. Great base for a visit to Augrabies National Park. Interesting building - the old Augraboes Hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Skoon en mooi. Baie mooi plek en gerieflik om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beste kalamari en vis combo in die Noord-Kaap. Die verblyf is goed en mooi. Ek kan nie glo die gras is so groen nie! Hoe kry julle dit reg in die dorre Kalahari om so 'n mooi grasperk te hê! Ek sou 'n nie-rokers buite-eetarea waardeer het, aangesien ons kamer nie 'n balkon of buitedeur gehad het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Verblyf was netjies, skoon en gerieflik. Ons het heerlik gebly. Vriendelike ontvangs en Pietie het gehelp om al ons bagasie in die kamer te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ziska B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Twee aande oorgeslaap. Oppad na Namibië. Die chalet waarin ons gebly het, was bitter aangenaam. Alles was lekker! Lekker geslaap en lekker ge-eet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Plekkie was baie netjies en geskik vir ons. Sal beslis weer gaan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicity B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastiese verblyf! Ongelooflik lekker bly by julle! Restaurant was heerlik, kos is uitstekend, kamers is netjies en ruim! Sal vir seker weer by julle bly, en aanbeveel vir enigiemand. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sonel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 382

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R415
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R415
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 73 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Orange Fall-weg, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaZsgY9eHJXoWfvYsbA9yG3iQkFgoBWMRJ5VylD6qzuQgu1i7o8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R415 per nag (plek vir 6) 382 5 1 5 R359 Orange Falls Way 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.640767642053 20.349131647082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang