Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Augrabies Falls Lodge & Camp

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 73 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Orange Fall-weg, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Vanaf R415 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Augrabies Falls Lodge & Camp is slegs 3 km vanaf die ingang van die Augrabies Nasionale Park geleë. Dis ’n reservaat vir kampeerders, sakereisigers en vakansiegangers, met verskeie doendinge en besienswaardighede naby.

Die lodge bied verskeie kamers, van moderne dubbelkamers met balkonne, tot volledig toegeruste, selfsorg-eenhede en chalets en selfs ’n kampeerterrein met privaat ablusiegeriewe.

Die slaapkamers en eenhede het elk ’n TV met DStv, ’n yskas, handdoeke, linne en ander geriewe.

Die lodge spog met ’n uitstekende A 'la Carte Restaurante op die perseel wat ontbyt, middag- en aandete bied.

Spyseniering vir braaie, romantiese pieknieks of geleenthede kan vooraf gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 390 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Mareina J
Besigheidsreis
5.0
Uiters lekker. Ontspannend, vriendelike mense en baie behulpsaam. Het dit baie geniet. Sal dit aanbeveel vir enigeen wat op soek is na goeie verblyf, ...
Sien meer
Okt 2024
Anita F
Besigheidsreis
5.0
Ek boek elke keer hier vir werk. Was nog nooit teleurgesteld nie. Alles was skoon en netjies. Kan hierdie verblyf aanbeveel.
Okt 2024
Liz G
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable 2 night stopover. Check-in was easy and welcoming. We stayed in room 6, which was spacious and comfortable. There is a full b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Louise S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige omgewing. Goeie diens. Baie lekker gebly, dankie. Pragtige plek. Goeie diens. Heerlik gebly.
Sep 2024
Hannelie S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en privaat. Kamer was skoon en netjies. Die restaurant se kos voortreflik.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sonel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 390

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R359, Orange Fall-weg, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Gaste dink Augrabies Falls Lodge & Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 415
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 415
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 73 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Orange Fall-weg, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaZsgY9eHJXoWfvYsbA9yG3iQkFgoBWMRJ5VylD6qzuQgu1i7o8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R415 per nag (plek vir 6) 390 5 1 5 R359 Orange Falls Way 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.640767642053 20.349131647082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang