Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Augrabies Valle Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooipad 8874, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Augrabies Valle Guesthouse is 'n luukse en gerieflike gastehuis op die randjie van die magtige Augrabies-waterval, een van die grootste watervalle ter wêreld.

Augrabies Valle Guesthouse bied 6 luukse selfsorg-eenhede met en suite-badkamers en dis stylvol versier. 'n Rolstoelvriendelike eenheid is beskikbaar. Daar is 'n lieflike tuin, wingerd-uitsig, en 'n swembad wat die verblyf ekstra aangenaam maak. Kampeergeriewe met elektrisiteit is ook beskikbaar.

Die gastehuis het 'n omsetter en tydens beurtkrag sal gaste die ligte, TV en sekere kragproppe kan gebruik.

Dit is ideaal vir vinnige oornagverblyf of selfs vir 'n rustige vakansie in 'n vreedsame omgewing.

Die verblyf is naby die Augrabies Nasionale Park, die Oranjerivier, Riemvasmaak en die Blouputsvallei.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 204 resensies vir Augrabies Valle Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marguerite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 204

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Rooipad 8874, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Gaste dink Augrabies Valle Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooipad 8874, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkZTMxZGY2LTQ3ZmUtNDc2NC1hNTE4LTY5MDQxYjUzYTkyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 204 5 1 5 Rooipad 8874 Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.626666600392 20.342552472221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang