Augsburg
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Stefan K - Jul 2024
Algehele gradering
Ideal om te rus.
Marieta V - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was baie rustig.
Berthina T - Apr 2024
Algehele gradering
Soos hierbo.
Mariekie M - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent.
Darryn B - Mrt 2024
Algehele gradering
Really enjoyable stay.
David L - Jul 2024
Algehele gradering
Good.
Mentoff K - Mei 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, gerieflik en baie goed geleë.
Danielle B - Jan 2024
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld. Lieflike mense. Lekker 'plaas' atmosfeer met die skape.
Boeta S - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig plaas atmosfeer.
Louisa P - Apr 2024
Algehele gradering
Net geslaap, netjies maar baie beknop.
Corlet W - Des 2023
Algehele gradering
Dit was regtig die moeite werd.
Shaun D - Sep 2023
Algehele gradering
Great stay and friendly hosts.
Esmarie C - Aug 2023
Algehele gradering
Very nice.
Janine K - Aug 2023
Algehele gradering
Plaaslewe gevoel. Baie lekker geslaap.
Conrad B - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie ligging, skoon, netjiese kamer, als wat nodig is. Rustige omgewig. Ons sal gerus weer kom.
Jeannine J - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties, behulpsaam, vriendelik en gasvryheid is onbeskryflik.
Shaun D - Sep 2023
Algehele gradering
Great value for money.
David L - Jul 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Willem B - Jun 2023
Algehele gradering
Oulike plek. Als wat jy nodig het.
Hein S - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, dankie tannie Bettie en oom Jaap.
Augsburg se terugvoer
Jy was 'n aangename gas. Dankie Hein. Kom gerus weer.
Pieter M - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en alles in orde met verblyf, sal weer hier bly.
Hettie R - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Johan S - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige en stil omgewing. Ons is hartlik en vriendelik ontvang. Sal beslis weer besoek.
Elmari J - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons kuier was baie goed, net wat mens nodig het.
Lourens J - Sep 2023
Algehele gradering
Jaap en Bettie was vriendelik en behulpsaam. Plek was skoon en netjies. Plaasgevoel met die diere.
Corne O - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Gerda R - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike diens en veilig.
Riaan D - Jul 2022
Algehele gradering
Stil, rustig en veilig.
Kotie V - Des 2022
Algehele gradering
Skoonheid en netheid is een van die belangrikste en ek kan met volle vetroue sê Tannie Bettie doen dit met oorgawe.
Augsburg se terugvoer
Dankie. Lekker om netjiese, aangename en vriendelike gaste te ontvang.
Carel S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Antoinette V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker!
Rindie M - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker plekkie om te oornag met vriendelike diens.
Jaco G - Jan 2022
Algehele gradering
Als wat nodig is vir oornag.
Christo B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker, vriendelike mense.
Jaco B - Jul 2022
Algehele gradering
Was heel goed gewees.
Deon C - Mei 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld, netjies, veilig die gasvrou, Bettie, is baie vriendelik en behulpsaam.
Casper D - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies kamers, maar die honde pla in die aande!
Augsburg se terugvoer
Dankie. Ons neem kennis en sal probleem aanspreek.
Willie V - Nov 2021
Algehele gradering
Kuier was baie aangenaam, en die plaasatmosfeer was wat ons wou hê. Dalk kan hulle net die enkelbed se matras verander. Hy was bietjie deurgeslaap.
Neil S - Nov 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Marinda B - Nov 2021
Algehele gradering
Plaas in die stad.
Hettie M - Okt 2020
Algehele gradering
GEMAKLIK EN VEILIG
Elja V - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike, rustige en skoon atmosfeer vir ontspan.
Nico D - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig privaat en definitief vriendelike ontvangs en stunning mense
Ronel N - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlike plaas-atmosfeer.
Augsburg se terugvoer
Baie dankie. Sal julle graag weer ontvang.
Hein S - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig.
Anel R - Des 2019
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Augsburg se terugvoer
Baie dankie Anel. Altyd lekker om sulke aangename gaste soos julle te ontvang. Rustig, vriendelik en netjies.
Wendy S - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies en rustige verblyf.
Louis P - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker rustig en die moeite werd.
Susan V - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Jenny G - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklik!
Beverley B - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig plaasatmosfeer.
Lees meerHermien B - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Augsburg se terugvoer
Baie dankie, altyd welkom.
Jaap en Bettie
Mariette K - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Augsburg se terugvoer
Baie dankie, beste wense.
Tiana C - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Nadia V - Okt 2018
Algehele gradering
Net wat benodig was.
Fanie R - Sep 2018
Algehele gradering
'n Baie rustige omgewing.
Annchen V - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens en hulle gaan uit hulle pad uit om kliënte gelukkig te maak.
Augsburg se terugvoer
Aangename gas om te hê, netjie en skoon, stil en rustig. Baie welkom om weer te kom.
Bettie
Jeanne H - Okt 2018
Algehele gradering
Ons verwagtinge oorskry.
Augsburg se terugvoer
Baie dankie, lekker om sulke gaste soos julle te ontvang. Altyd welkom.
Jaap en Bettie
Louise O - Des 2018
Algehele gradering
Baie oulike plekkie. Sal definitief aanbeveel.
Claudina Madelein B - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasties - gasvryheid is puik.
Augsburg se terugvoer
Baie dankie, lekker om sulke gaste soos julle te kry.
Jaap en Bettie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kareestraat 2, Pumulani, Kameeldrift oos AH, Pretoria, 0036, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang