Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Auldstone House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 425

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 98 resensies vir Auldstone House
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hendrik S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Was 'n awesome experience!

Ek sal vir seker Auldstone House aanbeveel. Ons het verskriklik lekker gebly.

Auldstone House se terugvoer

Bly om te hoor julle het dit geniet by ons.

Groete

Auldstone House
Jacqueline H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline H

Fantasties! Lekker warm en snoesig met die kaggel (die kamers kan koud raak).

Groot kamer met kaggel. Hout word elke dag voorsien. Ons kamer het 'n bank gehad. Elektriese komberse op die bed. Bad en stort met genoeg warm water. Veilige parkering met jou eie remote om in en uit te gaan.

Auldstone House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, ons is bly julle was warm en het dit geniet.

Groete

Auldstone House
Andre W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Perfect and neat.

It was perfect and neat with a spacious room. I would recommend another table that can handle two large travel cases.

Auldstone House se terugvoer

Thank you for the feedback and recommendation.

Auldstone House

Auldstone House
Lynette V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Alles was perfek.

Baie lekker gebly. Ons sal vir seker hulle weer gebruik.

Auldstone House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Lynette. Ons is bly julle het dit geniet.

Auldstone House
Johan P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Uitstekende diens en vriendelik.

Sien sterre.

Auldstone House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Ons is bly julle het dit geniet.

Auldstone House
Harri P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harri P

Indrukwekkend!

Ons het ons verblyf baie geniet. Die eenheid is loopafstand van Dullstroom se besienswaardighede en die eienaars se aandag tot detail is dadelik opvallend - die eenheid was netjies, veilig en goed toegerus. Ons het ons verblyf by Auldstone House baie geniet!

Auldstone House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Harri. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Auldstone House

Auldstone House
Marcollette G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marcollette G

Wonderlike verblyf!

Het baie lekker gebly. Was fantasties!

Auldstone House se terugvoer

Thank you for the feedback.

Kind regards.

Auldstone House
Lardus V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lardus V

N/A.

Netjiese plek. Geen braai-area.

Auldstone House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Lardus. Geen braai area gelys op die plasing nie.

Groete
Auldstone House

Auldstone House
Mike K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike K

Room and service great, traffic very noisy.

Continuous night truck traffic - very disturbing.

Auldstone House se terugvoer

Thank you for the feedback.

Auldstone House
Archie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Archie B

Baie lekker as gesin daar oornag.

Baie netjiese en ruim verblyf met goeie ligging naby aan alles.

Theunes Christoffel G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theunes Christoffel G

Heerlik.

Die plek is goed geleë en toegerus. As ons 'n voorstel kan maak, dalk net 'n buite braai aanbring. Dit is iets wat ons werklik gemis het op die perseel.

Auldstone House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons sal die voorstel aan die eienaars gee.

Auldstone House
Marley S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marley S

Lekker, skoon, stil plekkie.

Baie lekker, dankie. Sou net graag met niemand wou praat met check-in en check-out en nie net die sleutel by 'n restaurant opgetel het nie. Maar sal weer daar slaap.

Auldstone House se terugvoer

Goeie dag,

Ons het 'n kantoor waar jy met iemand kan praat wanneer jy sleutels optel, maar ongelukkig is ons oop tot net 5 uur en los dan sleutels na ure by die restaurant.

Ons het ook 'n na ure nommer vir as daar iets fout was en jy wou met iemand praat.

Groete

Auldstone House
Herman S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Herman S

Dit was regtig aaklig gewees.

Met die aankoms het die 3 dames ons gegroet, maar dit was nie die wow-groet nie - groet was deel van hul werk. Die dame wat ons gehelp het, het net Engels gepraat. Ons kamersleutel en inligtingblad is aan ons gegee - dis waar die diens gestop het. Verder was daar nie vriendelikheid of belangstelling in ons of die kamer om te verseker dat ons gemaklik is nie. Daar was ook niemand om te help met die aflaai van die bagasie nie - iets wat ek by vorige verblyfplekke ontvang het. Die bed was soos op die foto, maar die hangkas was 'n staalkas, wat nie getoon word nie en die 1 stoel was deurgesit. Die kantgordyne is te lank en die gordyne is weer te kort. Daar was spinnerakke in die hoeke van die kamer. Duidelik kon jy sien die kamer was voorheen as stoorkamer gebruik en dit was asof die 'n quickfix kamer is. Die kragpunt agter die bar yskas was oorlaai gewees en die yskas was nie eers koud gestel nie en dit het 24 uur geneem om gemiddelde temperatuur te kry om ons koeldranke en vrugte koud te maak. Daar is ook geen dakwaaiers of staanwaaiers nie. Die rotte het in die nag op die plafon gehardloop.

Auldstone House se terugvoer

Goeie Dag Herman,

Dankie vir die terugvoering. Die kantoor waar jy sleutels opgetel het gee presies net wat jy aandui: Sleutels en inligting/aanwysings. Ons besit nie die blyplekke nie en is die Reservations Kantoor waar jy besprekings maak, sleutels/inligting verkry. Ons vergesel nie kliënte na hulle kamers of blyplekke toe nie en laai bagasie af nie. Sommige akkommodasie verskaf daardie diens maar nie ons kantoor self nie. Ons het 'n na-uur telefoonnommer gegee vir enige probleme. Ek is bly ons kantoor dames het al 3 gegroet op aankoms.

Groete

Auldstone House
Meintjie J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meintjie J

Waarde vir geld.

Baie tevrede met ons verblyf. Skoon en netjies. Sal verseker weer daar tuisgaan.

Auldstone House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Auldstone House

Auldstone House
Amy H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy H

Our stay was pleasant.

Our stay was lovely besides the WiFi not being accessible and our geyser having to be fixed. We contacted the owner, and she assisted us quickly. However, we had a wedding to attend, and I was not able to wash my hair and was stressed to get ready in time. These things happen; it was just unfortunate that it happened on the day of the event we travelled to Dullstroom for.

Auldstone House se terugvoer

Thank you for the feedback, Apologies for the inconvenienced caused. Glad the owner sorted everything out.

Kind Regards

Auldstone House
Christina S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina S

Lekker rus.

Het so lekker gebly en is lekker naby aan alles. Solar was 'n lekker bonus. Het nie eers geweet van loadshedding nie. Hulle het in die week WiFi gekry, maar dit het ongelukkig nie lekker gewerk nie.

Auldstone House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Ons is bly julle het dit geniet. Ons is nog besig om die Wi-Fi reg te kry, jammer vir die ongerief.

Auldstone House
Shane L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane L

Quiet, nice!

Perfect for a long weekend stay or a weekend getaway.

Auldstone House se terugvoer

Thank you for the feedback, Glad you enjoyed the stay

Auldstone House
Gail L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail L

Wonderful, peaceful and relaxing. Beautiful location.

It was absolutely wonderful staying at Auldstone House. The staff were very friendly and helpful. Everything was neat and convenient and the suite was so spacious. I will definitely stay there again when I visit Dullstroom. I will recommend Auldstone House to anybody visiting Dullstroom. Thanks for a wonderful stay. Keep it up!

Auldstone House se terugvoer

Thank you for the feedback.

Kind Regards,
Auldstone

Auldstone House
Louis K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Very clean and central to all activities.

Wild about Whiskey is a must.

Auldstone House se terugvoer

Thank you for the feedback.

Auldstone House
Michelle C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Sentraal, netjies, mooi uitsig.

Auldstone House is sentraal geleë. In die hoofstraat en loopafstand van restaurante en winkeltjies. Besondere uitsig vanuit die kamers. Baie netjies en gerieflik.

Auldstone House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer by ons te verwelkom.
Groete,
Auldstone House

Auldstone House
Frans M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Wonderlik.

Diens baie goed. Skoon kamer en lekker atmosfeer.

Auldstone House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, ek is bly julle het dit geniet.

Auldstone House
Jaco V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Well situated, good value for money.

Busy weekend with lots to do and see! Absolute opposites in weather from day to day. We loved it!

Auldstone House se terugvoer

Thank you for the feedback. I am glad you enjoyed the stay.

Auldstone House
Pienaar S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pienaar S

Was heerlik en personeel is vriendelik.

Baie, baie lekker gebly.

Auldstone House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, ek is bly julle het dit geniet. Groete

Auldstone House
Robyn C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn C

It was a wonderful weekend.

We loved every minute and will come back.

Auldstone House se terugvoer

Thank you for the feedback. We hope to see you soon again.

Kind Regards

Auldstone House
Johan H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Baie aangenaam.

Heerlik gewees en kamers was skoon. 10 uit 10 vir die KykNet-kanaal.

Auldstone House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, bly julle het dit geniet. Groete

Auldstone House
Bryan B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bryan B

Very pleasant stay. Room is comfortable and clean. Road noise is heavy and missed a shower.

Very pleasant and clean. Close to the main town. Only negatives were noise from the road and no shower in our unit.

Auldstone House se terugvoer

Thank you for the feedback.

Auldstone House
Peter P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter P

Baie lekker gekuier.

Die eienaars praat nie met jou nie. Vermy selfs oogkontak.

Auldstone House se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit.

Auldstone House
Bevan L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bevan L

Very pleasant.

Only negative is the trucks passing by all night but nothing can be done about that.

Auldstone House se terugvoer

Thank you for the feedback.

Auldstone House
Corne V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Sentraal met warm atmosfeer.

Baie aangename plek, die kaggel skep warm atmosfeer en die kamer en badkamer is baie groot.

Auldstone House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet.

Auldstone House
Sonné W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonné W

Snoesig.

Dit was baie lekker om so naby als te wees. Net 'n stort en microwave gemis. Maar als was skoon en net genoeg vir 'n couple se naweek weg.

Auldstone House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, bly julle het dit geniet.

Groete

Auldstone House
Diane E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diane E

Very enjoyable stay. Efficient and friendly staff and accommodating owners.

Good accommodation. Everything ran smoothly and efficiently.

Auldstone House se terugvoer

Thank you for the feedback. Glad you guys enjoyed the stay.

Auldstone House
Jacques T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques T

It was a good stay, just had a few problems the first night.

We weren’t informed that there are borehole water and due to load shedding we were left without water on Friday night and Saturday morning. We had to make additional arrangements to get ready for the wedding we were attending on the Saturday afternoon. Also did try to get hold of the owner through the website and privately but did not get any feedback from the owner and had to found out about the borehole water by the Dullstroom agency and was informed by them that they will be switching over to Municipality water so we can have water on Sunday. The fireplace in unit number 1 were also smoking into the unit a lot and did not actually warm the unit. We used the fireplace for atmosphere only and had to open all windows in order to use it as we were being smoked out of the unit if the windows were closed.

Auldstone House se terugvoer

Thank you for the feedback, we updated the information accordingly. We hope that the free night we gave you made up for the few problems you had.

Auldstone House
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sharon V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon V

Dit is ons tuiste in Dullstroom.

Plekke is altyd, skoon, netjies en goed versorg. Perfek geleë vir stap in en uit al daai pragtige winkels. Ons gaan al 8 jr na Auldstone House toe en was nog nooit teleurgesteld gewees nie.

Auldstone House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Ons is bly julle geniet dit hier by ons.
Groete
Auldstone House

Auldstone House
Miranda B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda B

Baie mooi en netjies.

Die plekkie is naby alles. Elektriese komberse en kaggel in kamer help met die koue en skep lekker atmosfeer. Ons het so lekker gebly, baie dankie vir die goeie diens.

Auldstone House se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet, Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Auldstone House
Bernice P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice P

Fantastiese koue kuier.

Baie lekker geslaap en genoeg geriewe om die koue uit te hou. Baie netjiese slaapgeriewe en badkamers.

Auldstone House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet.
Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Groete
Auldstone

Auldstone House
Rika D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D

Rustig en ontspannend.

Heerlik gebly, kaggel het ons warm gehou in die koue nat aande.

Auldstone House se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet by ons. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Auldstone House
Konrad W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad W

Great.

Baie netjies en skoon.

Auldstone House se terugvoer

Dankie, Hoop om julle gou weer te sien.

Auldstone House
Cobus B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Baie lekker.

Die eenheid was baie skoon en ons het dit terdeë geniet. Sal weer daar bly.

Auldstone House se terugvoer

Baie Dankie, Ons is bly julle het dit geniet.
Groete

Auldstone House
Melanie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie D

Groep van 10 vir 'n familienaweek.

Ruim kamers. Stapafstand van die dorp. Stel voor hulle vul die eetgerei aan, aangesien dit onvoldoende is.

Auldstone House se terugvoer

Baie dankie, onthou asb net kamer 3 en 5 is selfsorg en nie die res nie. Dus was daar net eetgerei vir kamer 3 en 5 gewees.
Groete

Auldstone House
Brett V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brett V

Great

Met my expectations at that moment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend

Het aan my verwagtinge voldoen op daardie oomblik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Auldstone House se terugvoer

Thank you for the feedback. Glad you enjoyed the stay.

Kind Regards.

Auldstone House
Marelie E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marelie E

Rustige naweekwegbreek.

Die kamer was presies wat ons bespreek het. Gesellig, skoon en gemaklik.

Auldstone House se terugvoer

Goeie Dag,

Dankie vir die terugvoering, Ons is bly julle het dit geniet.

Groete
Auldstone House

Auldstone House
Mindie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mindie V

Auldstone House is vreeslik mooi, met sy tuin en voëlgeluide.

Maar ongelukkig regdeur die aand ry die trokke op die hoofpad, en omdat daar nie 'n waaier in die kamer is nie moes ons met oop vensters slaap en dit trotseer. Daar word soveel voorsiening gemaak vir koue dae, maar niks vir warm dae nie, en die ruite maak nie genoeg oop vir 'n lekker trekkie deur die kamers nie.

Auldstone House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons sal aandag gee aan die voorstel vir warm dae.
Groete

Auldstone House
Van Wyk D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Van Wyk D

Alles was aanvaarbaar.

Alhoewel ons verras was dat hulle ons as die enigste besoekers aan die plek in 'n kamer sit wat sekerlik die swakste uitsig het op die pragtige uitsig waaroor die plek beskik. Die geraas van die groot trokke in die pad voor die plek was lastig, maar daaraan kan niks gedoen word nie. I.t.v. veiligheid het ons nogal alleen gevoel snags en het nogal gewonder waar ons hulp sou kon kry indien daar iets sou gebeur. Daar was ook geen kluis beskikbaar om waardevolle items in toe te sluit nie.

Auldstone House se terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoering, Gaste kry die kamer wat bespreek en betaal is voor. Kamers word nie op aankoms geallokeer nie.

Ons se wel op die webwerf dat die gaste kamers op die hoofpad is. Ons sal defnitief kyk na 'n kluis om waardevolle items toe te sluit.

Groete
Auldstone House

Auldstone House
Peet S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Peet S

It was nice, but it's over.

Planning a holiday away from home before we go back to business. Booking this lovely holiday apartment Auldstone House from the web. We get there and this little cosy place seemed to be perfect as seen on the web. So as we spent more time there the little things started to bother me. We are coffee lovers. Always taking our own coffee but making our coffee was a terrible experience. When advertising a room for 3, why not do a setting for 3 so either way, around we had to take turns to be a little bit on the zef side, because there is only setting for two meaning two of each thing. Why? As we proceed to go out for a smoke there is absolutely no seating arrangement for just spending some time outside. Had to sit on the step. Not to mention the perfect arrangement of panties for a view that you are forced to look at while taking your smoke on the washline. And sometimes you're not sure if you would eat the food that is served in the town, so then you pack a bit for incase. The fridge that is literally 150x150mm in size, doesn't even cool your drinks properly. There's no space and there is also no kitchen facility that we were informed of so there goes meat bought. When advertising, make sure to point out to guests that you have a lack of some things so alternative arrangements could be made.

Auldstone House se terugvoer

Goeie Dag Peet,

Baie Dankie vir die resensie, Ek het reeds met 1 van die agente by Lekkeslaap gepraat en hulle het bevestig dat alles reg op hulle webtuiste is. Behalwe vir die feit dat daar nie 3 van alles was en die wasgoed op die draad nie vra ek onverskoning en sal defnitief aandaag daaraan gee.

Groete
Auldstone House

Auldstone House
Elma G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elma G

Kamer baie raserig met al die trokke wat dag en nag daar verbyry.

Die rede waarom ek daar spesifiek bespreek het was vir die whiskey tasting (wou my man treat), maar toe is dit gesluit. Die kamers is mooi en netjies, maar soos genoem baie raserig. Het ook 'n stort gemis.

Auldstone House se terugvoer

Dankie vir die terugvoering en jammer vir die ongerief oor die Whiskey bar wat gesluit was maar dit was buite ons beheer.
Ons het kamers wat storte het, maar die een wat u bespreek het, het nie een gehad nie.

Auldstone House
Magda V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Die kamer is ruim en dit ruik vars en skoon!

Lekker om ’n skoon en vars kamer te kon hê waar mens nie vasgedruk voel nie. Ek sal beslis weer daar oornag.

Auldstone House se terugvoer

Ek is bly om te hoor julle het dit geniet. Sien julle gou weer.

Groete
Wilmari

Auldstone House
Jackie K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie K

Baie aangenaam verras.

Die kamer is baie stiller as die ander wat op die pad is. Regtig baie goeie waarde vir geld.

Auldstone House se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Wilmari

Auldstone House
Janine P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P

Ons het baie lekker gebly en sal dit definitief weer doen.

Baie dankie vir die vriendelikheid en ook die veilige parkering vir voertuie.

Auldstone House se terugvoer

Bly julle het dit geniet.

Groete
Wilmari

Auldstone House
Andriette B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andriette B

Gesellig.

Skoon, gesellige plek met vriendelike mense by whiskey-proeplek.

Auldstone House se terugvoer

Hi Andriette

Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om weer van jou te hoor.

Vriendelike Groete
Valesca

Auldstone House
Michelle K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle K

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly.

Auldstone House se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Auldstone

Auldstone House
Andre V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Andre V

Teleurstellend, belaglik en pateties.

Leun op website - daar staan al 6 suites is op die tweede verdieping met kaggels. Net 5 is so en die sesde is waar ons ingesit is. Die kamer (vir seker nie suite) is tussen 'n skoonmaakkamer en 'n stoorkamer aan die agterkant, sonder 'n kaggel. Dit kyk op die agterdeur van die ander 5 kamers en dus moet die gordyn toe wees vir privaatheid wat beteken dis donker en daar is geen uitsig. Geen inligting was deurgegee in hierdie verband nie en ek verstaan nie hoekom ons hierdie kamer kry nie, aangesien ons nie laaste geboek het nie (ek het tydens lockdown, meer as 4 maande terug geboek). Verder is die lig in the badkamer geblaas, die heatertjie kom nie uit tot die badkamer nie en die groot stort spuit 2 dun, patetiese straaltjies na 8 minute se wag vir warm water. Niks goed aan die kamer nie en sal nie wetend ooit vir so 'n kamer betaal nie. Dus is ek hoogs ongelukkig - sal nooit weer by Auldstone House bly en sal nooit weer 'n bespreking deur die webtuiste maak nie. En so is ons eerste besoek aan Dullstroom en my vrou se 30ste verjaardag opgeneuk. In een woord "pateties".

Jaco L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Sentraal, veilig, netjies.

Was aangenaam om daar te bly.

Susan L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Baie lekker!

Gasvryheid was uit die boonste rakke. Kamer was skoon , gerieflik en netjies.

Auldstone House se terugvoer

Ons is bly om te hoor julle het dit geniet, Hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Auldstone House

Auldstone House
Magda P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P

Dit was rustig waarna ons gesoek het.

Die bestuur is baie vriendelik. Nadat probleme gerapporteer was, was dit dadelik uitgesorteer.

Auldstone House se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering Magda! Hoop om julle weer te sien.
Groete
Auldstone House.

Auldstone House
Karissa G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karissa G

Perfekte ligging met pragtige uitsig.

Kan dit definitief aanbeveel. Alles wat mens nodig het om jou wegbreek gerieflik te maak.

Auldstone House se terugvoer

Beste Karissa,

Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Auldstone House

Auldstone House
Andrew B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Gerieflik geleë en netjies.

Beveel dit as 5 ster aan. Winter of somer sal dit heerlik wees, want dit kan nie anders nie.

Auldstone House se terugvoer

Baie dankie, ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Wilmari

Auldstone House
Manda O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda O

Gerieflik, sentraal en netjies.

Ons het net 'n aand oorgeslaap, maar dit baie netjies, gerieflik, sentraal en waarde vir geld. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Auldstone House se terugvoer

Baie Dankie, Sien julle gou weer!

Groete,
Wilmari

Auldstone House
Hettie J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie J

Netjies, skoon en baie rustig.

Ons kamer was netjies, baie skoon en ons het heerlik gebly.

Auldstone House se terugvoer

Baie dankie, ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Wilmari

Auldstone House
Rona P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona P

Ruim, netjies en gerieflik.

Dankie vir 'n heerlike naweek. Netjiese ruim selfsorgwoonstel.

Auldstone House se terugvoer

Dankie, Hoop om julle weer te sien.
Groete
Wilmari

Auldstone House
Wéna M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wéna M

Above the whiskey bar.

See stars.

Auldstone House se terugvoer

Thank you for staying with us. We hope to see you again.

Auldstone House
Minette C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette C

Gemaklik en naby aan alles.

Kamers is goed uitgeleë, asook ingerig met warm komberse en verwarmer vir daai ekstra koue aande! Daar was genoeg plek vir ons baba se kot!

Auldstone House se terugvoer

Baie dankie, Minette. Hoop om julle gou weer te sien!

Auldstone House
Kobus V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Uitstekende verblyf! Auldsone baie goed geleë. Stort in betrokke kamer sal aanwins wees.

Sien sterre.

Moseamo S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moseamo S

A fantastic accommodation worth a second longer visit.

Auldstone house is ideally located in Dullstroom and it's within a fresh walking distance to places that matter. Comfortable and very clean bedding, you sleep sound at night. Planning my return visit.

Auldstone House se terugvoer

Thank you for the feedback :-) see you soon

Auldstone House
Pierre V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Lekker.

My verblyf was baie lekker. Verblyf goed geleë. Restaurante is baie goed. Sal aanbeveel. Gaan beslis weer besoek.

Auldstone House se terugvoer

Baie dankie, ek hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Wilmari

Auldstone House
Estelanie G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelanie G

Maandag en Dinsdag is omtrent als in Dullstroom toe.

Sien sterre.

Auldstone House se terugvoer

Thank you for staying with us. We hope to see you again.

Auldstone House
Chris D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Al 2 keer daar gebly, baie lekker.

Ons verblyf is altyd lekker en gesellig, lekker kaggel, hence hoekom ons altyd terug gaan.

Auldstone House se terugvoer

Baie Dankie, Sien julle gou weer :-)

Groete,
Auldstone

Auldstone House
Johannes F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes F

Die akkommodasie was netjies, skoon en stylvol.

Sien sterre.

Auldstone House se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Hoop om weer van u te hoor.
Vriendelike groete
Auldstone House.

Auldstone House
Tonie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tonie V

Great overnight stay.

Great overnight stay, neat, clean and value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie oornagplek.

Goeie oornagplek, netjies, skoon, en waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Auldstone House se terugvoer

Baie Dankie, Hoop om julle gou weer te sien.

Auldstone House
Willem B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B

Goed geleë.

Kan bietjie meer persoonlike aandag gee. Miskien vars melk in yskas.

Auldstone House se terugvoer

Goeie dag,
Dankie vir die terugvoer, ons sal daarna kyk.
Groete,
Wilmari

Auldstone House
Doeke T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doeke T

Netjies en perfek geleë vir 'n oorslaapgeleentheid.

Die verblyf is ideaal geleë aan die hoofstraat sonder dat die verkeer hinderlik is. Die kamer is ruim en was skoon en op tyd beskikbaar. Daar was selfs hout by die kamer se kaggel indien dit koud sou word. Die personeel is vriendelik en daar is goeie sekuriteit vir die voertuig.

Auldstone House se terugvoer

Baie Dankie. Ons hoop om julle gou weer te sien

Auldstone House
Johan P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Netjies en waarde vir geld.

Die perfekte plek vir 'n vinnige wegbreeknaweek.

Auldstone House se terugvoer

Baie Dankie, Bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Wilmari

Auldstone House
Willie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Aangenaam.

Verblyf uitsteekend. Bad is net baie klein, groot persoon sukkel, sort sal better wees.

Auldstone House se terugvoer

Baie dankie, ek sal nota maak van bad.

Auldstone House
Mariaan B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan B

Awesome place!

Satisfied thank you!

Auldstone House se terugvoer

Bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer te sien :-)

Auldstone House
Rudolph E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph E

Good value for money. Had a very pleasant stay.

Very nice rooms. Value for money. I will stay there again. Sometimes a bit noisy due to traffic. But overall very good.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly.

Baie oulike kamers. Waarde vir geld. Ek sal weer daar bly. Soms 'n bietjie raserig as gevolg van verkeer. Maar oor die algemeen baie goed.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Auldstone House se terugvoer

Thank you for the feedback.
Kind regards,
Wilmari

Auldstone House
Thomas G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas G

Comfortable and snug.

Comfortable fireplace (or oil heater) to warm the room. Pleasant king-size bed. Soft daily laundered towels. Large screen TV, if so required. Within walking distance of restaurants and shops. The parkrun in close proximity. Comfortable couch to sit and read or catch up on social media.

Adri V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Goeie waarde vir geld.

Eenvoudig maar tog gemaklik en heel aangenaam.

Engela R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela R

Wonderlik.

Baie netjies en skoon moet net miskien TV in kamers sit. Het baie lekker gebly, sal weer gaan. Mense baie vriendelik en help graag.

Eugene C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene C

Briljant.

Ek en my vriendin het heerlik gebly. Die kamer was netjies en die ontvangs was baie vriendelik. Ek was bekommerd oor die besige pad maar die verkeer het my geensins gepla nie. Die veiligheid van myself en my voertuig (motorfiets) agter 'n afstandbeheerde palisade hek was uitstekend!

Johann & Annette K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann & Annette K

Die verblyf was puik!

Ons was regtig aangenaam verras met die verblyf by Auldstone House. Dis ook baie sentraal geleë. Interessant, daar is nie 'n TV in die kamer nie.

Jaco S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S

Was a good stay and definitely going to stay there again.

Was a good stay, people were friendly, was helped as soon as I ask for it. Going to book there again in the near future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was goeie verblyf en ek sal definitief weer daar bly.

Die verblyf was goed, die mense vriendelik en het ons gehelp sodra ons gevra het. Ek sal in die nabye toekoms weer daar bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Catrien M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catrien M

Gesellig, ruim en netjies.

Netjiese, bekostigbare verblyf.

Lize-marie P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize-marie P

Rustig.

Cosy plekkie aan die punt van die dorp. Naby al die restaurante en winkels.

Willem V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Sentraal geleë vir 'n vinnige kuiertjie in Dullstroom.

Ons het Auldstone Eenheid #3 baie geniet tydens ons vinnige kuiertjie in Dullstroom vanweë sy ligging. Ons het baie gehou van die netheid, die groot kombuis, die kaggelvuur en die mooi uitsig vanaf die stoep. Dit is jammer dat die eenheid net een badkamer en geen stort gehad het nie, die eetgerei was baie skaars en het kosmaak en die eet daarvan baie moeilik gemaak. Die gemeenskaplike kamer tussen #3 en #4 was ook effe vreemd, kon maar net hoop die kinders het nie die gaste wakker gehou nie.

Annemie D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie D

Sentraal geleë.

Sentraal geleë en het als gehad wat nodig was behalwe genoeg toiletpapier.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Willie P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Willie P

Baie ongelukkig gewees.

Het nie eers DStv in ons kamer gehad nie. Het dit gerapporteer by ontvangs en met ons vertrek die volgende oggend het niemand eers kom kyk of met ons kom praat nie. Sal dit nie aanraai vir toekomstige gaste nie. Die hoofpad met al sy verkeer en trokke maak jou mal, kan nie slaap nie. Beslis nie waarde vir geld nie.

Nicolene V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Elta V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elta V

Heerlik.

Alles was so gerieflik en ons het baie lekker gebly.

Adelle G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adelle G

Heerlik!

Wat 'n heerlike naweek in 'n gerieflike, netjiese plek. Baie dankie!

Ornus P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ornus P

Baie gerieflik en skoon met veilige parkering.

Die suite is baie netjies, skoon en ruim. Alles is beskikbaar in die selfsorgkombuis. Sal sekerlik weer daar tuisgaan en ontvangs was goed.

Willie T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willie T

Nice cozy facility, we like to meet our hosts wherever we visit - never got to see them nor heard from them.

The room was spacious and well equipped, we enjoyed the fireplace a lot but the supplied wood burnt out to soon once it started to burn as it was quite wet.

Theo A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Theo A

Misleidend.

Kamer 6, 'n agterkamer agter die gebou wat jy sien, was aan my toegeken. Die webwerf van Auldstone House en wat ek gekry het, kamer 6 agter in die erf, is 2 wêrelde van mekaar. Ek dink die advertensie is baie misleidend.

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Tommy D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tommy D

Dis baie lekker en netjies en sal weer gaan oorslaap.

Ek hou baie van die plekkie. Net die vragmoters wat baie vroeg in die oggend daar deur ry en dit raas heelwat.

Erna O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Erna O

Was baie lekker gewees - sentraal geleë.

Plek baie netjies gewees en is naby aan al die plekke geleë.

Marieta C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marieta C

Heel gerieflik vir een aand se oorslaap.

Ons aand was lekker. Die pad net baie besig voor Auldstone, selfs trokke in die nag, so ons nagrus was nie so goed nie. Niks wow nie, heel gerieflik.

Willie G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Willie G

Die dorp nie 'n wonderlike bestemming gedurende die week nie.

Die plek was skoon, maar toilet het nie gespoel nie. Ek sou verwag dat hulle seker maak die plek is in orde voor iemand aankom. Ek weet nie of ek weer sal gebruik maak nie.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 506, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3NzM0ZjIxLTU0NzctNDA3OS05ZmJmLWI5NGI5NTg4ZDY4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 506 Naledi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.420800602414 30.101837664843

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang