Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Auldstone House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 506, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Auldstone House is 'n gastehuis wat in Dullstroom se sentrale deel geleë is. Dié instansie is in dieselfde sentrum as die alombekende Wild about Whisky-kroeg en ander winkels. Dis net 'n entjie se ry vanaf tientalle buitelug-doendinge in die omgewing. Die gastehuis gebruik sonkrag.

Auldstone House het 6 suites wat op die gastehuis se tweede verdieping geleë is en elkeen uniek versier is. Elke suite beskik oor 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Elektriese komberse word ook in alle kamers voorsien.

Sommige suites het basiese selfsorg-toebehore, TV's met sekere DStv-kanale en oop kaggels. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 98 resensies vir Auldstone House
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 425

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Naledi-rylaan 506, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Auldstone House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 506, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3NzM0ZjIxLTU0NzctNDA3OS05ZmJmLWI5NGI5NTg4ZDY4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 506 Naledi Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.420800602414 30.101837664843

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang