Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Auriol's Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kompanje-straat 43, Avondale, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Auriol's Guesthouse is in Avondale in Kaapstad geleë en bied gerieflike gastehuisverblyf met 'n rustige tuin, swembad en braai-area. Die gastehuis is die ideale opsie vir 'n vakansie in Kaapstad of vir 'n korporatiewe besoek.

Gerieflike verblyf word gebied in 3 en suite-slaapkamers wat elk 2 mense akkommodeer. Die kamers is smaakvol gemeubileer en beskik oor kwaliteit linne, houtvloere, elektriese komberse en waaiers. Elke kamer is toegerus met 'n TV, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Ontbyt is ingesluit en aandete is op versoek beskikbaar.

Die gemeenskaplike sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, en in die winter skep die kaggel 'n heerlike warm atmosfeer.

Die gastehuis bied pragtige uitsigte oor Tafelberg en Leeukop in die verte. Dit is gerieflik geleë binne bereik van winkelsentrums in die omliggende area.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Ligging

  • Kompanje-straat 43, Avondale, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kompanje-straat 43, Avondale, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiNWI3NWFiLTUwYjItNDM0Yi1hZGQ1LTdiMTA5MDA0NTk1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 43 Kompanje Street Avondale 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.893542240203 18.600765364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang