Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aurora Bushbaby

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Aurora Bushbaby
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Sone M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sone M

Stilte, asemrowend, rustigheid.

Absolutely enjoyed every second! Ons het dit so baie geniet. So stil en die mooiste geluide van voëltjies wat sing en die rustigheid van self. Home away from home.

Johan M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Rustige en gerieflike slaapplek in 'n landelike atmosfeer.

Dit is 'n stil plek waar mens lekker kan koffie drink op die stoep na 'n besige dag. Die ligging is vir my as reisiger goed, naby aan die hoofroetes na Johannesburg, Sandton, Pretoria en Centurion. Die plek is ruim en netjies met 'n goed toegeruste kombuis. Die gasvrou is vriendelik en professioneel en selfs die honde het kom groet.

Hannah M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah M

Too nice.

Simply the best and definitely going to go there again.

Riekie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie D

Very peaceful and secure!

We stayed in luxury. Beautiful place. The bushbabies were a treat every night. Our hosts were very friendly and helpful in every way.

Daleen C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen C

Weg van alles net jy en die natuur.

Ons het baie baie lekker gebly.

Caitlin J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin J

Tranquil surroundings for a weekend away.

Spacious, accommodating and definitely home away from home.

Elizabeth M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth M

Vinnige wegbreek.

As jy 'n rustige plekkie soek weg van die stad, is dit beslis die plek.

Aurora Bushbaby se terugvoer

Thank you for taking the time to write a review.
Kind Regards

Dawn

Aurora Bushbaby
Francois N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N

Peaceful and quiet. Loved it.

It was nice and quiet and peaceful.

Aurora Bushbaby se terugvoer

Many thanks for your kind review.

Regards
Dawn

Aurora Bushbaby
Willem P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Baie aangenaam gewees.

Sal weer gebruik maak van Aurora Bushbaby - oornaggeriewe was baie aangenaam.

Jaco P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco P

Less to do than expected on the premises by means of entertainment and hiking.

Was very quiet and restful. A nearby company was a little noisy with trucks and equipment.

Jaco V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

We enjoyed the quietness and beauty of nature a lot.

Me and my wife enjoyed our stay at the beautiful Equestrian Farm.

Cobus C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus C

Oulike blyplek maar die eenheid ruik na rook.

Die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die eenheid ruik egter na rook.

Aurora Bushbaby se terugvoer

Hi Cobus

Thank you for taking the time to write your kind review. I apologise for the smoke smell - we did not notice the smell. There is a no smoking rule in place for this cottage. Guests may smoke outside only.

Aurora Bushbaby
Andries P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries P

Lekker oornag. Gawe mense.

Het baie lekker gebly. Baie privaat. Baie netjies en rustig. Ons sal enige tyd weer daar slaap.

Roneldi V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roneldi V

Rustig, privaat, skoon en netjies!

Goed ingerig, geen klagtes. Ek het baie lekker gebly.

Aurora Bushbaby se terugvoer

Many thanks for your kind review.

Aurora Bushbaby
Klaas M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas M

Fantastic place to go.

A great place to go if you want to get away from the city.

Aurora Bushbaby se terugvoer

Thank you for your kind review, it was such a pleasure hosting you. Kind Regards. Dawn

Aurora Bushbaby
Erik S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik S

Rustig in die natuur.

Lekke braaiplek met goeie verligting. Mooi kombuis met kwaliteit kookgerei. Parkering in skaduwee. Lekke kuier-stoep. Mooi uitsig vanaf swembad.

Roe-land A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roe-land A

Pleasant stay in the countryside between Sandton and Hartebeestport Dam.

Cosy cottage on a small holding, 14 kms from Hartebeesport Dam. A haven for horses. A nice hot shower, comfortable bed, provision made for loadshedding, including use of a braai and gas hob, and rechargeable lights. The electric blanket and oil heater helped ward off the winter chills. The landlady is very hospitable. It was a good base for scenic drives around the Dam and we were able to do a walk on the property itself.

Aurora Bushbaby se terugvoer

Many thanks for your kind review.

Aurora Bushbaby
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 58, Doornrandje, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d5c2ea1a4c94885794d86f50de8f46b06adfe1fdb2715a217aa8ecf89c2ad307a8b82b505934e6be80ef23f1c7a58622558?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Plot 58 Doornrandje 0157 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.868860807109 28.00824612379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang