Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aurora Bushbaby

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Annelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Salig & rustig. Baie lekker gebly ten spyte van 'n vreeslike veldbrand in die area en die krag wat uit was. Dawn was vreeslik behulpsaam en alles probeer doen om ons verblyf te verbeter. Die nag-apies was die hoogtepunt .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soné M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stilte, asemrowend, rustigheid. Absolutely enjoyed every second! Ons het dit so baie geniet. So stil en die mooiste geluide van voëltjies wat sing en die rustigheid van self. Home away from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evette H
1 nag
4.8
Jan 2025

Fantasties. Ek het saam my dogter hier oorgebly en een aand oorgeslaap. Dit was baie lekker en alles wat ons benodig het, was beskikbaar en Dawn was baie gaaf en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dawn
Aurora Bushbaby
Many thanks for your kind review. It was our pleasure having you here. Kind regards, Dawn

Seretha N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Gemaklike beddens en oulike plaaslewe plekkie. Baie skoon en netjies. Die plekkie binne is baie netjies en mooi. Was net bietjie bangerig, want die dame het gesê hulle het inbreke, maar was darem besig om elektrisiteit te installeer toe ons daar oornag het. Glo dit sal baie help, die beddens slaap ontsettend lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marina A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2025

Ongelukkig nie heeltemal wat ons verwag het nie. Ons het verblyf gesoek in Centurion en Aurora het genoem dat hulle in Centurion geleë is. Dit is egter nie die geval nie en ons moes sowat 30 km daagliks ry om tot in Centurion te kom. Dit het logistiek moeilik gemaak.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Dawn
Aurora Bushbaby
Hi Marina We are actually on the outskirts of town, and most definitely in Centurion. The location is freely available to see on site when you book. Kind regards, Dawn

Johan M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rustige en gerieflike slaapplek in 'n landelike atmosfeer. Dit is 'n stil plek waar mens lekker kan koffie drink op die stoep na 'n besige dag. Die ligging is vir my as reisiger goed, naby aan die hoofroetes na Johannesburg, Sandton, Pretoria en Centurion. Die plek is ruim en netjies met 'n goed toegeruste kombuis. Die gasvrou is vriendelik en professioneel en selfs die honde het kom groet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannah M
1 nag
5.0
Mei 2024

Too nice. Simply the best and definitely going to go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very peaceful and secure! We stayed in luxury. Beautiful place. The bushbabies were a treat every night. Our hosts were very friendly and helpful in every way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Weg van alles net jy en die natuur. Ons het baie baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 58, Doornrandje, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d5c2ea1a4c94885794d86f50de8f46b06adfe1fdb2715a217aa8ecf89c2ad307a8b82b505934e6be80ef23f1c7a58622558?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Plot 58 Doornrandje 0157 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.868860807109 28.00824612379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang