Aurora Gaste Eenhede
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Jennifer J - Apr 2024
Algehele gradering
Great.
Aurora Gaste Eenhede se terugvoer
Thanks for your very nice review, Jennifer. It is appreciated as it is our goal to give our guests a great place to stay, which is clean,
comfortable and safe.
Janine S - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome, comfortable and excellent.
Aurora Gaste Eenhede se terugvoer
Janine, thank you for your very nice review, I appreciate it so much and always strive to give our guests our best.
Martie B - Nov 2022
Algehele gradering
Veilig, aangenaam en gesellig.
Piet V - Feb 2022
Algehele gradering
Ek was baie teleurgesteld in die plek.
Aurora Gaste Eenhede se terugvoer
Mnr van Rooyen van Springbok, ek verwys na u resensie
Ons plaas n uiters hoë premie daarop om vir ons gaste n skoon, bekostigbare en veilige plek te bied, en soos u wel sal sien, word ons op al ons resensies baie hoog aangeskryf wat netheid betref. Ons het deur die jare al baie hooggeplaaste gaste ontvang, maar elke gas is vir ons belangrik en ons tref geen onderskeid nie. Ons was dus verbaas om u kommentaar te ontvang, en is meer as bereid om enige tekorkominge aan ons kant te verwerk en daarop te verbeter.
U het die bespreking onder Rooyen gedoen, dus was daar aanvanklik verwarring toe ons besef dat u van eintlik Van Rooyen is. Met u aankoms het ek besef dat ons aangeneem het dat die bespreking vir n egpaar was, maar u het my verseker dat die dubbelbed nie n probleem vir u en u jonger manlike vriend sou wees nie.
Ek het, weens Covid, self die eenheid skoongemaak. Dit het behels dat ek die vloere gewas het nadat dit gestofsuig is, die bed is opgemaak met skoon beddegoed, die plaveisel is gevee, en die badkamer ( stort, wasbak en toilet ) is daarna skoongemaak. Ek het vir u twee skoon handdoeke in die eenheid gesit, asook blomme en sjokolade. Ek het daarna, soos gewoonlik, twee keer deur die hele eenheid geloop om seker te maak dat alles in orde is voor u aankoms.
Nadat ek u en u vriend ingeboek het, het ek nie weer van u gehoor nie, en die volgende dag tot my verbasing die sleutels en afstandsbeheer in die baie onveilige posbus gevind. Dit het my gepla, omdat u nog daardie aand in die eenheid sou oornag. Een van my ander gaste het na my gekom, en gekla oor die feit dat julle blykbaar rondom middernag teruggekeer het en hard buite gepraat het. Hy het wakker geword, en gesien dat julle jul bagasie laai en vertrek. Heelwat later die dag het u my laat weet dat u nie tevrede met die akkommodasie was nie. Ek het dus nog voordat enigeen die eenheid betree, twee onafhanklike persone ingekry om die eenheid van bo tot onder te fynkam sonder om my gevoelens te spaar, en my in te lig of daar enigsins iets fout was. Nadat hulle die beddegoed, kaste, badkamer en vloere behoorlik ondersoek het, was beide se kommentaar dat hulle geen fout kon vind nie.
Hierdie eenheid kry wel minder son as ons ander eenhede, maar ek het verskeie gaste wat gereeld verkies om in hierdie spesifieke eenheid te oornag
Ons is dus baie jammer dat u nie hier wou bly nie, u sou dalk aangenaam verras gewees het.
Vriendelike Groete
Heather J - Okt 2021
Algehele gradering
The unit had all we needed for a comfortable stay.
Aurora Gaste Eenhede se terugvoer
Thank you Heather for your very positive feedback.
All of the best for the rest of the year.
Ian
Susan V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike groot eenheid.
Aurora Gaste Eenhede se terugvoer
Susan, baie dankie vir jul baie positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer
Groete, Ian
Josias B - Feb 2020
Algehele gradering
Business trip, well located for my travels, good value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sakereis, goeie ligging vir my reise, goeie waarde vir geld.
Pragtige omgewing, goeie waarde vir geld. Dit is 'n selfsorg-gastehuis! Kamer netjies en skoon. Sal en kan dit aanbeveel vir ander reisigers.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Aurora Gaste Eenhede se terugvoer
Josias, thank you for your very positive feedback, it was a pleasure accommodating you. Ian
Peter P - Mei 2019
Algehele gradering
Verblyf is uitstekend, rustig, gasvry met alle geriewe en veiligheid. Word geheel aanbeveel.
Aurora Gaste Eenhede se terugvoer
Peter, dit was aangenaam om jou weer te sien. Dankie vir die baie positiewe kommentaar, dit word opreg waardeer. Dra asb my groete oor aan jou vrou.
Ian @ Aurora Gaste Eenhede, Durbanville
Treloar C - Apr 2019
Algehele gradering
Altogether good.
Aurora Gaste Eenhede se terugvoer
Thank you for your positive review Treloar, it was a pleasure accommodating you and you are always welcome.
Kind regards
Ian from Aurora Guest Units.
Ronnie B - Sep 2019
Algehele gradering
'n Baie aangename ervaring.
Aurora Gaste Eenhede se terugvoer
Beste Ronnie,
Baie dankie vir jou baie positiewe terugvoer, ons probeer om 'n aangename omgewing vir ons gaste te skep. Julle is altyd welkom
Ian @ Aurora Gaste Eenhede
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Peter P - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het vier dae vir sake by Aurora Guest Units gebly en baie tuis gevoel.
Elize B - Feb 2015
Algehele gradering
Ons sal weer daar gaan bly as die geleentheid hom voordoen.
Wendy L - Feb 2015
Algehele gradering
Baie dankie vir die vriendelike diens.
Heather S - Jan 2015
Algehele gradering
Suited us perfectly.
Johan L - Apr 2015
Algehele gradering
Baie gerieflike en bekostigbare verblyf.
Susan K - Aug 2015
Algehele gradering
Dit is in 'n stil omgewing en naby 'n winkelsentrum.
Aurora Gaste Eenhede se terugvoer
Susan, baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet.
Groete,
Ian, Aurora Gaste Eenhede
Annie P - Apr 2015
Algehele gradering
Diens uitstekend en vriendelik.
Pieter J - Nov 2014
Algehele gradering
Ons het op kort kennisgewing verblyf gesoek. Ian was baie akkommoderend en het moeite gedoen. Aurora was uit en uit die moeite werd.
Hugo V - Sep 2014
Algehele gradering
Gemaklike verblyf.
Sieg E - Jun 2013
Algehele gradering
Geriefllik, veilig in 'n rustige en mooi omgewing, en lekker sentraal.
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fergusonstraat 10, Aurora, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang