Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aurora's Rest 45

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marius O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Amazing neat comfy. Was beautiful, the house inside looks like a 5-star hotel, the furniture, the kitchen utensils, everything top notch and the layout of the place is great. Not much of a view but that's actually better as the way it's laid out, the wind doesn't blow you away. Lekker WiFi, very nice big flat screen TV with Netflix, etc. Nice fire pit area, and a Weber braai. Also has a solar system so no load shedding. We will definitely book here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Knus kothuiskuier in die bos. Die goed toegeruste kothuis het al ons verwagtinge oortref. Die huis het alles wat mens nodig het vir 'n heerlike naweek wegbreek. Moderne, goed toegeruste kombuis met 'n gesellige eet- en leefarea met 'n kaggel. Die kamers en badkamers is gemaklik met goeie gehalte linne. Die kuierarea om die vuurpit en braaiarea is ook lekker gesellig. Meerenbosch Estate is rustig en mens hoor die natuur- en voëlgeluide heeltyd. Dit voel kompleet asof mens in die bos is as jy op die balkon sit. Dit is ook stapafstand van Flamingo Bay, die lagoon en die strand. Goeie waarde vir geld. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmine G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Good family stay with entertainment and near amenities. Enjoyable stay in good accommodation. Safe and near the beach and lagoon. Good service from letting agent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shanaaz S
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

A very relaxing family getaway. A very relaxing getaway for myself, my spouse, and our 3 adult children. Some much needed quality time together in a beautiful natural setting, safe and tranquil environment, and a lovely log house, which had all necessary provisions - a real homestay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindsay V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2024

Cosy, peaceful, comfortable, clean. The cabin is really well kept and beautiful. Absolutely loved the fireplace. It was easy to find, check in, and check out. Situated in a safe, quiet, and peaceful location. The only downfall we experienced is the geyser, which was cold for most of the time. An oven would also be a great investment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elvina W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Thoroughly enjoyed it. Our stay was a peaceful necessary breakaway, we really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louis N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Aangename wegkom vir twee mense. Ons het die verblyf verskriklik geniet, want ons wou net wegkom op ons eie. Vir ons was dit perfek en ons sal weer gaan. Die plek is klein, maar vir ons was dit oorgenoeg. Dit is naby Hermanus en Beguela Cove wat ons goed kon verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Odette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reierstraat 45, Meerenbosch Landgoed, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a0f43dc3185a52644b9e9bcd7f009f5d033a4b740cafe36575a986ad9e0028690c05c87d967889a10222f671ccf5fd99399?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 45 Reier Street Meerenbosch Estate 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.365423745417 19.105833830464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang