Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Authentic Newlands

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 77 resensies vir Authentic Newlands
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Trudi V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi V

Ruim verblyf.

Verblyf is ruim. Badkamer is baie klein. Parkeerplek raak 'n probleem op perseel met groot voertuie en die hoeveelheid voertuie.

Authentic Newlands se terugvoer

Elke eenheid het plek vir een voertuig se parkeering.

Authentic Newlands
Alberto M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alberto M

Awesome.

Die plek is in 'n goeie area geleë en word hoogs aanbeveel.

Marion R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion R

Good, affordable, safe parking.

Very good. Bed was a bit uncomfortable, not too bad. A bit of hindrance from neighbor smoking and smoke blew into my room. Definitely value for money!

Madelein B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein B

Was heerlik gewees.

Ons het baie lekker gebly en die eienaar is 'n awesome mensie wat ons gehelp het waar nodig was.

Johan K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

"Sal weer kom" kuier.

Ons het lekker gebly. Baie skoon eenheid. Goeie kliëntediens.

Gail B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail B

Comfortable, convenient - great value.

Very comfortable, everything we needed. Very convenient location, will definitely be back!

Ingrid F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid F

Perfekte ligging en baie goeie waarde vir geld.

Baie netjies en skoon. Ligging was perfek en ons vlug het laat in die aand geland en ons is steeds met ope arms ontvang. Baie goeie waarde vir geld en sal beslis aanbeveel. Een van die min plekke wat beter lyk in lewende lywe, as op die fotos.

Robin T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin T

It was lovely.

I loved it. Nice and quiet. We could relax and sleep very well.

Marietjie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Lekker gebly als in plek.

Lekker gebly, geen klagtes, skoon en netjies.

Ray H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray H

Good value for money.

The accommodation at Authentic Newlands was spacious, well-appointed and comfortable. Everything that one requires for a short stay was available, including an iron and ironing board - very unusual. Cheryl and Hendrik were very friendly and helpful, and I felt totally at ease.

Marli B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli B

Peaceful, safe and relaxing.

I enjoyed my stay very much.

Bertha M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha M

It was perfect.

My stay was pleasant and quite memorable.

Annemarie G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie G

Verblyf op kort kennisgewing gereel wat gemaklik en goed toegerus is.

'n Ruim, goed toegeruste woonstel waarin 'n klein gesin maklik kan tuisgaan.

Maria D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria D

Gemaklike plek om te bly - veral as jy in die buurt van UCT moet wees.

Het goed gebly - daar was net 'n gebouery in die buurt. Kon oordag nie buite in die courtyard sit a.g.v. die lawaai en sand. Dit is buite die eienaars se beheer en skynbaar net 'n tydelike probleem, maar dit was lastig.

Wendy M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M

Clean and comfortable, perfect for our needs.

Convenient location for our needs. Felt safe and comfortable. Kitchen was well equipped. Check-in and check-out was seamless.

Kate S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kate S

One of my best travel experiences in Cape Town, tranquil and good energy.

My stay was quiet and peaceful, and the concierge gave me all the information on where I can go and order food. The room was clean, and I really enjoyed all the Netflix and fun films to watch. I definitely rate Authentic Newlands a 10/10.

Marieta P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta P

Baie lekker gebly.

Ons is vriendelik ontvang en die verblyf was gerieflik. Goed toegerus met alles wat nodig is.

Ingrid W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid W

Practical; relatively well priced; ideal for a short stay.

They were very kind to let us park 2 cars inside the premises as there is actually not enough parking. We were greeted friendly and felt welcome.

Authentic Newlands se terugvoer

Please note there is enough parking, one vehicle per unit.

Authentic Newlands
Mark T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark T

Comfortable and homely.

Had a very pleasant stay, Authentic Newlands is within walking distance from Cavendish Square with a wide selection of restaurants and shopping centres.

Mark T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark T

Comfortable and clean.

Comfortable and well-appointed facilities, close to many amenities, very helpful hosts, and ease of access.

Rozanne B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne B

Gasvry en netjies.

Baie netjies en skoon. Die gasheer was baie akkommoderend. Het uit sy pad gegaan om in ons behoeftes te voldoen. Sal definitief weer daar gaan bly.

Wayne J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne J

Good value, central location.

Easy to get to from the highway and close to shops and resturants.

Veronica H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica H

Spacious, well-appointed and friendly.

My unit had a lot of space and even my own outside courtyard! Everything else I needed for my stay. Friendly host. Loved that they have Netflix instead of the usual DSTV rubbish! Surprisingly quiet, even though it's quite close to the main road. I didn't hear traffic at all. Safe inside parking too. WiFi lasted through loadshedding.

Philip G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G

Excellent.

Only compliments.

Maretha M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha M

Dit was fantasties.

Authentic Newlands is baie sentraal aan Nuweland Krieketgronde. Die kamer was baie skoon en netjies. Eienaar en personeel is baie gasvry, vriendelik en hulpvaardig. Eksta ligte en loadshedding skedule is aan ons deurgegee.

Martin G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G

Rustig, privaat. Alles wat nodig is.

Ruim, sentraal, veilig. 2de keer wat ons die plek gebruik en sal dit weer doen.

Glaudina L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glaudina L

Lovely, helpful hosts.

The host provide timeous information.

Carla P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P

Heerlike ruim!

Ons het die groot woonstel op die punt van die gebou gehad.

Marnus S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus S

Uitstekende verblyf met onverbeterlike ligging as jy die Twee Oseane Maraton doen.

Aangename gasvrou wat baie belangstelling in my deelname aan die Twee Oseane maraton toon. Die eenheid is ten volle toegerus, daar is absoluut niks wat ontbreek nie. Die veilige parkering is gewis 'n bonus.

Maria V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria V

Gerieflik en veilig!

Ons het veilig gevoel en daar was veilige parkering vir ons motor. Die straatjie voor is aan die besige kant, maar dit het later rustiger geword. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig.

Romijn S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Romijn S

Perfek geleë vir studieweek by SACAP en Cavendish Square. Als gehad wat nodig was.

Alles wat ek nodig gehad en en my vrae was baie vinnig beantwoord.

Willouw G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willouw G

Naby aan plekke en ruim plek.

Was naby aan ons plek wat ons moes wees en goed geleë vir ander benodighede. Winkel en eetplekke.

Louis V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Gerieflike ligging.

Ons sal nie weer 'n kamer op die boonste vloer neem nie. Die steil trappies was baie moeilik vir 'n bejaarde persoon. Die sekuriteit op die WiFi was nie sterk genoeg nie en my bank-app wou nie oopmaak nie.

Ronelle B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle B

Dis in 'n rustige en mooi deel van Kaapstad geleë.

Verblyf was net te kort om meer uit te brei. Hopelik kan ons eendag weer so maak.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Flores V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Flores V

As jy in Nuweland-omgewing vir besigheidsredes vir 1 nag moet oorslaap is Authentic Newlands lekker sentraal geleë.

As jy 'n plek soek vir 'n ontspanningswegbreek saam met jou lewensmaat is daar sekerlik gemakliker en meer luukse akkommodasie beskikbaar in Kaapstad-omgewing.

Nicola O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola O

Comfortable.

Fabulous stay. Would definitely recommend for short or long stay.

Ilse V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Veilig en lekker sentraal.

Dit was besonder lekker om veilige parkeerplek binne die perseel te hê wat uitsonderlik is met Kaap-vakansies. Die blyplek was sentraal, goed ingerig en gemaklik, en die reëlings en kommunikasie baie goed.

Joh H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joh H

Pleasant, exactly what we needed.

We were grateful to be allowed to bring our bird (in a cage) along. When there was a problem with the internet, this was immediately restored.

Janine E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine E

Sentraal geleë, netjies en skoon.

Was moontlik om later in te boek weens ons reisreëlings. Was baie gasvry ontvang - met kookwater vir koffie, aangesien dit load shedding was toe ons arriveer.

Pierre-johan F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre-johan F

Absolute gem.

Perfect place to stay at. Absolute gem.

Ancarene V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancarene V

Ons beveel hulle aan.

Baie netjiese plek en vriendelike gasheer.

Zelda K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda K

Awesome.

We came to Cape Town for 2 Oceans and the accommodation was conveniently 800 from the start.

Freddie F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie F

Veilige, rustige en baie netjiese plek om te bly.

Baie vriendelike gasvrou. Definitief die plek om te bly as jy in Kaapstad is.

Hettie B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

Naby restaurante, en Kirstenbosch.

Baie lekker gerieflike blyplek met pragtige berg uitsig. Naby aan alles wat jy wil besoek en doen.

Maralise M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maralise M

It felt like home away from home.

The spacious accommodation allowed us to enjoy our stay without being in anyone’s way seeing that we travelled with young adults. The location was perfect for us to walk to where we needed to be. The owners were friendly and helpful. In all we had a great stay.

Carina B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B

Comfortable apartment.

Clean apartment, well equipped.

Erica K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica K

Rustig, veilig en skoon.

Goeie diens en vriendelike staf.

Rochelle Kim J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle Kim J

Warm welcome.

Enjoyed my stay. Thank you Cheryl.

Biddy T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Biddy T

We had a happy and safe stay.

Instructions about how to get to the place were not accurate.

Mariaan B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan B

Eenheid 2 se badkamer is baie knap, maar diens was goed.

Eenheid 2 se badkamer is so knap dat mens die deur moet oopmaak om te kan aantrek. Stortkop te laag vir die gemiddelde manslengte. Kouekraan het nie drukking nie en slegs warm water loop uit. Die 5 klein melkies wat in die yskas voorsien was, was suur. Vervaldatum 27.6.2021.

Brenda S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brenda S

Overnight stay.

Only stayed overnight, perfect for what we needed. Close to the airport with easy access.

Lea-anne A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lea-anne A

Convenient and comfortable.

Close to Cavendish Square, can walk their in 5 min. Safe, secure off street parking and considering how close to the main road you are, it was quiet. Lots of room in cottage 1 with a cute private courtyard at the back. Will book again when visiting CPT.

John M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John M

Not 100% Self Catering. Dishwashing had to be done in a plastic bucket.

Very well located. Would recommend.

Ida S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ida S

Ligging was uitstekend vir die doel van ons besoek - 2 Oseaane.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Stapafstand van winkelsentrums en restaurante wat fantasties was.

Maria F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria F

Awesome.

We will go there again. It's close to everything you need and if you are looking to relax that is the place to be.

Freddie F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie F

Wonderlike en bekostigbare plek om te bly!

Baie netjiese en bekostigbare "huis vanaf jou huis" om te bly in Kaapstad. Vriendelike gasheer en gasvrou, en definitief aan te beveel vir enige iemand!

Chris M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Very clean and neat. Parking is behind a security gate which is a great comfort.

The room was spacious, and the facilities and furnishings were of high quality. We were upgraded to a larger unit which was a very pleasant surprise. Centrally located, great value for money and delivers 100% what was promised. Highly recommended.

Frederik F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik F

Baie gerieflik - alles wat jy nodig het. Baie vriendelike eienaars! Jou huis weg van die huis af!

'n Waarlike huis weg van jou eie huis af. Baie netjiese plek en baie vriendelike eienaars.

Jennifer F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer F

Short and sweet

Was only in CT for 2 days.

Martin G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G

Herbesoek werd.

Ruim badkamer is 'n bonus. Ruim vertrekke.

Geraldine R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine R

Amazing, welcoming host.

Love the location, everything is central.

Annette B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette B

Heerlik!

Ons het welkom gevoel van die oomblik wat ons daar aangekom het. Blyplek is skoon en netjies met veilige staanplek vir motors.

Elna T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elna T

Rooms are large and comfortable. Not too far from university and shops.

Friendly and helpful people. Giving good advice.

Charlotte S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlotte S

Very convenient location

Just a few suggestions - the water pressure in the bathroom needs attention (basin) and the shower head is too low - I had to stoop. Would be great to have coffee.

Elainne A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elainne A

Saam met 'n volwasse kind gereis om sportverpligtinge na te kom. Ligging was puik vir die aangeleentheid.

Die akkommodasie is lekker ruim en goed ingerig. Toegang was gemaklik. Ruim genoeg vir die 3 volwassenes en 'n vierde persoon sou ook geen inpak op die gemak gemaak het nie. Bevestiging was vinnig en reëlings sonder enige probleme. Ons sal beslis weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.

Theo S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Theo S

Naby baie eetplekke. Jy kan sommer loop.

Een negatief is dat daar nie DStv is vir sport is nie. Ek's nie 'n fliekmens nie, so Netflix bied geen opsies.

Robyn J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn J

Very convenient, comfortable and has everything you need, including TV entertainment.

Friendly hosts and close to the mall to get all your supplies. It was exactly what I needed for a short weekend stay with enough space for 3 of us and easy enough for us to move to my running event and back again. Hosts are very friendly and willing to assist. Place is clean and very self sufficient for self catering. Nice big shower and enough space in kitchen and lounge. Perfect for what I needed.

Kervin M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kervin M

Was nice.

Very nice and cosy place. Will go again.

Werner V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Exceptional comfort and value for money.

This is my second stay at Newlands Cottage. The facilities are very clean, comfortable and spacious. Walking distance from a major mall and restaurants. Off street parking. Very friendly service.

Rudi J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi J

Lekker Stil , Privaat en Netjies

Baie goeie Diens. Skoon en Netjies.

Luisa B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luisa B

Restful and peaceful.

Close to all amenities.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspanne en vreedsaam.

Naby al die geriewe.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johannes S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Die beste In die Weste.

Die was voorwaar goeie waarde vir ons geld alles was netjies en baie rustig. Die staff was baie vriendelik en behulpsaam. Ons gaan vir seker weer gebruik maak van die cottage.

Firos M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Firos M

It was great!

I would recommend this place anytime.

Nadia B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia B

Netjies, skoon en lekker naby Nuweland-stadion.

Baie gerieflik en netjies.

Werner V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Uitstekend.

Baie ruim woonstel met alles wat jy kan benodig, binne loop afstand van Cavandish. Baie gerieflik.

Irene D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irene D

Ek het Newlands Cottage baie geniet, dankie.

Die eenheid is netjies en baie gerieflik geleë. Alles wat ek nodig gehad het.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wienerweg 3, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3019ed26c00c2273d0d7fddbb0902d983c4332b20388dece155fcb180e0973fb52925a5e7db6abb978ff21750648a617ec79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 3 Wiener Road Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.977769130763 18.462811410427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang