Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Authentic Newlands

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wienerweg 3, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Authentic Newlands bied gerieflike selfsorggaste-eenhede wat ideaal geleë is in Nuweland, stapafstand vanaf Cavendish Square, Virgin Active en lekker naby Kingsbury Hospitaal, Kirstenbosch, Universiteit Kaapstad, Sahara Park, Nuweland Krieketstadion en die Claremont-sakekern. Die verblyf bied ook maklike toegang tot openbare vervoerdienste.

Verblyf word in die 6 semi-selfsorgeenhede met verhit-en-eetgeriewe gebied. Elke eenheid het sy eie privaat ingang, yskas, mikrogolfoond, TV met Netflix en 'n klein stoep.

Parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid word op die perseel voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Trudi V
Gesin met tieners
5.0
Ruim verblyf. Verblyf is ruim. Badkamer is baie klein. Parkeerplek raak 'n probleem op perseel met groot voertuie en die hoeveelheid voertuie.
Aug 2024
Alberto M
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Die plek is in 'n goeie area geleë en word hoogs aanbeveel.
Aug 2024
Marion R
5.0
Good, affordable, safe parking. Very good. Bed was a bit uncomfortable, not too bad. A bit of hindrance from neighbor smoking and smoke...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Madelein B
5.0
Was heerlik gewees. Ons het baie lekker gebly en die eienaar is 'n awesome mensie wat ons gehelp het waar nodig was.
Jul 2024
Johan K
Saam met lewensmaat
5.0
"Sal weer kom" kuier. Ons het lekker gebly. Baie skoon eenheid. Goeie kliëntediens.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Wienerweg 3, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Authentic Newlands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wienerweg 3, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3019ed26c00c2273d0d7fddbb0902d983c4332b20388dece155fcb180e0973fb52925a5e7db6abb978ff21750648a617ec79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 3 Wiener Road Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.977769130763 18.462811410427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang