Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Authentic Newlands

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wienerweg 3, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Authentic Newlands bied goed ingerigte en gerieflik gemeubileerde selfsorggaste-eenheidverblyf wat ideaal geleë is in Nuweland, stapafstand vanaf Cavendish Square, Virgin Active, naby Kingsbury Hospitaal, Kirstenbosch Gardens, UK, Sahara Park Newlands Krieketstadion en Claremont Business District. Die verblyf bied ook maklike toegang tot openbare vervoer.

Verblyf word gebied in die 6 semi-selfsorgeenhede en beskik oor verhit-en-eetgeriewe. Elke eenheid het sy eie privaat ingang, yskas, mikrogolf, TV met Netflix en 'n klein patio buite.

Parkeerplek van die straat af vir 1 motor per eenheid word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 77 resensies vir Authentic Newlands
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Wienerweg 3, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Authentic Newlands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wienerweg 3, Nuweland, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3019ed26c00c2273d0d7fddbb0902d983c4332b20388dece155fcb180e0973fb52925a5e7db6abb978ff21750648a617ec79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 3 Wiener Road Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.977769130763 18.462811410427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang