Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avala

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avala-straat 8, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 950 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Avala is 'n kontemporêre selfsorgvakansiehuis met see-uitsigte en groot, oop areas in L'Agulhas en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié dubbelverdiepingverblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 2 van die slaapkamers het elk 'n en suite-badkamers. Die eerste en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort en daar is slegs 'n stort in die tweede en suite-badkamer. Die vierde slaapkamer het 2 dubbelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, koffiemasjien, ketel, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 2 sitareas met rusbanke en een het ook 'n kaggel. Verder is daar 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n kroeg met sitplek en 'n ingeboude binnenshuise braai. Die huis het ook TV's en gratis WiFi is beskikbaar.

Die hoofleefarea lei na 'n balkon met sitplek en 'n draagbare braai. Die verblyf het ook 'n lieflike agterplaas met gras. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste sal 7,6 km vanaf Struisbaai se hoofstrand, 6,7 km vanaf Struisbaai-hawe en 2,7 km vanaf die Suidpunt van Afrika wees.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 31

Resensies 84

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Avala-straat 8, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 7 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 7 950
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avala-straat 8, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa60bfc677fe47609192151d6e6c2bbc70c172162710dde92d5f5fda123efc04f2698c481aeca2961750bedaedc591e6eab8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 950 per nag (plek vir 10) 8 Avala Straat L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.823195703748 20.010910787172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang