Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avalon 3

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Karien N
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Netjiese ruim woonstel. Verblyf was perfek. Baie lekker gebly. Perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Ons plekkie by die see. Beste waarde vir geld. As ons kon sou ons vir seker elke maand 'n wegbreek na Avalon 3 gedoen het. Ve.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans Labuschagne L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Vakansie. Lekker naby die see en loop na alles wat nodig is. Goeie uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel J
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Rustig, saam met familie. Ja, oor die algemeen bevredigend. Maar elke verhuurder moet maar 2 goed in plek hê: bystandskrag en WiFi. Op 'n ander forum is hierdie eenheid geadverteer met WiFi beskikbaar - daar was nie. Tweedens: voortdurende onderhoud. As die hoofslaapkamer se blinders nie kan oop- of toetrek nie. Derdens: netheid. Die stoep was by aankoms vuil. Ons weet mos die wind waai. As toerusting nie werkend is nie (en dit kan enige tyd ingee) dan onmiddellike herstel. Punt is: ek wil as eienaar my geld van die kliënt hê. Dis reg. Maar dan is ek ook reg in wat ek verskaf. Want eintlik is dit 'n baie lekker eenheid, baie ruim, lekker gemaklik vir 6 mense.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janet W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit was die beste naweek, mooiste plek, ligging perfekt, mooi see-uitsig en beste strand. Sal definitief weer daar gaan kuier. Net vir info. Met loadshedding is dit moeilik omdat daar nie gasgeriewe is nie. Dit is die enigste ding wat daar kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Perfek! Ons was stiptelik en hartlik ontvang. Plek was netjies, skoon en alles wat ons nodig gehad het. Binne loopafstand van see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

The agent was very helpful, gave us all the information we needed especially with regards to the loadshedding schedule. The place is located near the beach and everything is within walking distance. Shops, restaurants 1 min away. Thank you so much for the lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jillian W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Absolutely fantastic. It was the first time that we stayed in an apartment and thoroughly enjoyed the view and weather. The steps made it difficult for my elderly parents to go out every day and we enjoyed the atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Heerlike verblyf. Ligging is perfek. Baie lekker vakansie daar gehou. Heerlik gebly. Als is skoon en baie gerieflik. Sal verblyf definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2023

Clean, neat and lovely views. The flat was clean and neat with a lovely view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 300
R2 300 R920
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 300
R2 300 R920
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diazweg 27, Avalon 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41e65f5fcb6506d1411788e24fc1b4582ee86a1673200e74f48baf31f9bbf345922376bdf166e9f248c7f28a90925defce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R920 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 27 Diaz Road Avalon 3 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051223213381 24.924406966004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang