Avalon 3
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Veronica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Karien N - Apr 2024
Algehele gradering
Netjiese ruim woonstel. Verblyf was perfek.
Rene V - Nov 2023
Algehele gradering
Ons plekkie by die see.
Hans Labuschagne L - Okt 2023
Algehele gradering
Vakansie.
Carel J - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, saam met familie.
Lees meerJanet W - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was die beste naweek, mooiste plek, ligging perfekt, mooi see-uitsig en beste strand.
Rene V - Jul 2023
Algehele gradering
Perfek!
Mercy J - Jun 2023
Algehele gradering
The agent was very helpful, gave us all the information we needed especially with regards to the loadshedding schedule.
Jillian W - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Dalene V - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf. Ligging is perfek. Baie lekker vakansie daar gehou.
Michelle D - Jul 2023
Algehele gradering
Clean, neat and lovely views.
Andries D - Des 2022
Algehele gradering
Goed geleë en baie spasie in woonstel.
Feaysha M - Nov 2022
Algehele gradering
We loved every moment.
Avalon 3 se terugvoer
Thank you for the review. Please come again.
Avalon 3
Dee K - Okt 2022
Algehele gradering
Very central and secure with secure parking for 2 cars.
Avalon 3 se terugvoer
Dear Dee
Thank you for your great review.
Please visit again.
Avalon 3
Minke F - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike akkommodasie naby aan die strand.
Faldeelah E - Jan 2022
Algehele gradering
Neat, safe and friendly.
Jean D - Feb 2022
Algehele gradering
Gemaklik en skoon.
Avalon 3 se terugvoer
Goeiemiddag Jean
Baie dankie vir die goeie resensie!
Die nie- gebruik van die swembad is ongelukkig uit ons hande agv die watertekort in die area.
Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Vriendelike groete.
Avalon 3
Anna V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ruim en netjies.
Allen C - Apr 2022
Algehele gradering
The apartment was great and spacious, and catered for our needs. Well located.
Kobie F - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige, ruim, gerieflike verblyf met alle benodigdhede en sentraal geleë, oorkant J'Baai hoofstrand.
Elzette T - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Tania V - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Norton D - Jul 2021
Algehele gradering
Awesome stay, thank you.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome verblyf, dankie.
Ek sal hierdie plek aan almal aanbeveel, ons het 'n awesome naweek gehad, dankie aan Ronald vir die uitstekende diens. Dit word baie waardeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Avalon 3 se terugvoer
Beste Norton. Baie dankie vir 'n fantastiese terugvoer na julle naweek wegbreek by Avalon 3! Dit word baie waardeer.
Kan nie wag om julle weer te akkommodeer nie.
Dankie vir die netjiese toestand waarin julle die eenheid gelos het!
Beste wense,
Veronica.
Eden N - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflik. Baie Bekostigbaar. Veilig
Avalon 3 se terugvoer
Middag E en N
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer na jul kuier by Avalon 3.
Bespreek gerus weer.
Veronica
Avalon 3
Kezia M - Nov 2020
Algehele gradering
We enjoyed every moment of our stay.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diazweg 27, Avalon 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang