Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avalon 3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Avalon 3
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karien N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien N

Netjiese ruim woonstel. Verblyf was perfek.

Baie lekker gebly. Perfekte ligging.

Rene V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Ons plekkie by die see.

Beste waarde vir geld. As ons kon sou ons vir seker elke maand 'n wegbreek na Avalon 3 gedoen het. Ve.

Hans Labuschagne L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans Labuschagne L

Vakansie.

Lekker naby die see en loop na alles wat nodig is. Goeie uitsig.

Carel J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel J

Rustig, saam met familie.

Ja, oor die algemeen bevredigend. Maar elke verhuurder moet maar 2 goed in plek hê: bystandskrag en WiFi. Op 'n ander forum is hierdie eenheid geadverteer met WiFi beskikbaar - daar was nie. Tweedens: voortdurende onderhoud. As die hoofslaapkamer se blinders nie kan oop- of toetrek nie. Derdens: netheid. Die stoep was by aankoms vuil. Ons weet mos die wind waai. As toerusting nie werkend is nie (en dit kan enige tyd ingee) dan onmiddellike herstel. Punt is: ek wil as eienaar my geld van die kliënt hê. Dis reg. Maar dan is ek ook reg in wat ek verskaf. Want eintlik is dit 'n baie lekker eenheid, baie ruim, lekker gemaklik vir 6 mense.

Janet W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet W

Dit was die beste naweek, mooiste plek, ligging perfekt, mooi see-uitsig en beste strand.

Sal definitief weer daar gaan kuier. Net vir info. Met loadshedding is dit moeilik omdat daar nie gasgeriewe is nie. Dit is die enigste ding wat daar kort.

Rene V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Perfek!

Ons was stiptelik en hartlik ontvang. Plek was netjies, skoon en alles wat ons nodig gehad het. Binne loopafstand van see.

Mercy J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercy J

The agent was very helpful, gave us all the information we needed especially with regards to the loadshedding schedule.

The place is located near the beach and everything is within walking distance. Shops, restaurants 1 min away. Thank you so much for the lovely stay.

Jillian W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian W

Absolutely fantastic.

It was the first time that we stayed in an apartment and thoroughly enjoyed the view and weather. The steps made it difficult for my elderly parents to go out every day and we enjoyed the atmosphere.

Dalene V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V

Heerlike verblyf. Ligging is perfek. Baie lekker vakansie daar gehou.

Heerlik gebly. Als is skoon en baie gerieflik. Sal verblyf definitief aanbeveel.

Michelle D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle D

Clean, neat and lovely views.

The flat was clean and neat with a lovely view.

Andries D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Goed geleë en baie spasie in woonstel.

Was naby aan restaurante en strand. Lekker groot stoep vir kuier. Als wat mens nodig het was beskikbaar en was skoon en netjies.

Feaysha M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Feaysha M

We loved every moment.

The place was neat. Friendly service. Perfect location.

Avalon 3 se terugvoer

Thank you for the review. Please come again.
Avalon 3

Avalon 3
Dee K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee K

Very central and secure with secure parking for 2 cars.

Modern, comfortable apartment. Good view from where we saw whales. Excellent access to a lovely beach and great restaurant. Really enjoyed our stay as we didn't need to drive anywhere.

Avalon 3 se terugvoer

Dear Dee
Thank you for your great review.
Please visit again.
Avalon 3

Avalon 3
Minke F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minke F

Heerlike akkommodasie naby aan die strand.

Kommunikasie was vinnig en vriendelik. Die eenheid is baie goed toegerus en sodra die swembad weer in gebruik is, is dit verseker onverbeterlike waarde vir geld.

Faldeelah E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faldeelah E

Neat, safe and friendly.

Close to beach and shops. Very neat home away from home. Stunning view.

Jean D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean D

Gemaklik en skoon.

Baie naby aan die strand en eetplekke.

Avalon 3 se terugvoer

Goeiemiddag Jean
Baie dankie vir die goeie resensie!
Die nie- gebruik van die swembad is ongelukkig uit ons hande agv die watertekort in die area.
Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Vriendelike groete.
Avalon 3

Avalon 3
Anna V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V

Ruim en netjies.

Baie netjies, goed geleë, loopafstand van hoofstrand.

Allen C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allen C

The apartment was great and spacious, and catered for our needs. Well located.

Safety at night outside is a concern. Housekeeping would be great, as cleaning while on holiday is not nice. Improve check in. WiFi would be great.

Kobie F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie F

Pragtige, ruim, gerieflike verblyf met alle benodigdhede en sentraal geleë, oorkant J'Baai hoofstrand.

Ons het heerlik gekuier.

Elzette T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette T

Uitstekend!

Ons het baie lekker gekuier in Avalon 3. Die woonstel is volledig toegerus. Sal dit beslis aanbeveel.

Tania V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Ons het heerlik gebly.

Ons was hier vir 'n troue. Alles was perfek. Ontvangs baie vriendelik en behulpsaam.

Norton D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norton D

Awesome stay, thank you.

I will recommend this to anyone, we had an awesome weekend, thank you to Ronald for excellent service. Much appreciated.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome verblyf, dankie.

Ek sal hierdie plek aan almal aanbeveel, ons het 'n awesome naweek gehad, dankie aan Ronald vir die uitstekende diens. Dit word baie waardeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Avalon 3 se terugvoer

Beste Norton. Baie dankie vir 'n fantastiese terugvoer na julle naweek wegbreek by Avalon 3! Dit word baie waardeer.
Kan nie wag om julle weer te akkommodeer nie.
Dankie vir die netjiese toestand waarin julle die eenheid gelos het!
Beste wense,
Veronica.

Avalon 3
Eden N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eden N

Gerieflik. Baie Bekostigbaar. Veilig

Goed ingerig. Netjies.

Avalon 3 se terugvoer

Middag E en N
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer na jul kuier by Avalon 3.
Bespreek gerus weer.
Veronica
Avalon 3

Avalon 3
Kezia M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kezia M

We enjoyed every moment of our stay.

From the start the lady that gave us the key gave us such a friendly welcome. The place was clean and well looked after. It has everything and it is very comfortable. I will recommend Avalon 3 to anyone and cannot wait for out next holiday. Excellent service.

Vanaf R2 300
R2 300 R920
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 300
R2 300 R920
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diazweg 27, Avalon 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41e65f5fcb6506d1411788e24fc1b4582ee86a1673200e74f48baf31f9bbf345922376bdf166e9f248c7f28a90925defce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R920 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 27 Diaz Road Avalon 3 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051223213381 24.924406966004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang