Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avalon Cottages

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 20 Aug 2024 tot 20 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crown-straat 0, The Art of Creation, Barberton, 1300, Mpumalanga
  • Vanaf R850 R595 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Avalon Cottages is in Barberton, Mpumalanga, en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, en bied 'n geleentheid om te ontspan en te herlaai.

Verblyf word in 2 kothuise gebied. Kothuis 1 het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n area met 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Kothuis 2 het slaapplek vir 2 gaste met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet.

Dié kothuise is elk met 'n yskas, mikrogolf, stoof, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, braai-area en 'n eetarea in. Daar is 'n pragtige tuin met buitesitplek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Avalon Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Justine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Crown-straat 0, The Art of Creation, Barberton, 1300, Mpumalanga
  • Gaste dink Avalon Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Barberton Mpumalanga
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crown-straat 0, The Art of Creation, Barberton, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e3ca5b35f4988a3d73419b9665e2218ef0606c528380c41dcccb8df40474dbcaf1030b5a83970b6770cd9a12519537513c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R595 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 0 Crown Street The Art of Creation 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.796511386698 31.039664644327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang