Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avalon Guest Manor

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Frank B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Fantasmagorial! Perfect hosts, they did not disappoint at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Geraldine
Avalon Guest Manor
Good evening Frank, Trust that you are well. Thank you for staying with us at Avalon. How blessed we were to have you. Absolutely lovely people you are! Thank you for the wonderful review. Much appreciated. Trust that you enjoyed the rest of your time in Natal and are safely home in Cape Town. Be Blessed. See You Soon!! Kind Regards. Siephan

John A
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Gem in Newcastle. Central location. Clean and comfortable. Average pricing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Aukje V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Altyd lekker. Ons kom elke keer by Avalon Guest Manor, as ons in Newcastle is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Beste ooit! Beslis die beste waar ons nog oorgebly het en sal dit vir amal aanbeveel. Personeel is baie vriendelik en gaan uit hul pad om mens welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

In summary, excellent accommodation! I know it is classified as a guest house, but it is more like a 5 star boutique hotel. Thank you for going out of your way to make our stay a memorable one. Special mention to Siephan the owner, who is just amazing, Michelle reception/manager who is on call 24/7 and Lydia who ensures everything is neat and in place. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douw V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2022

Waarde vir geld. Netjiese kamers en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Armand V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Excellent guest house and great staff. A well-run guest house with exceptional staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Geraldine
Avalon Guest Manor
Goeie Dag Armand, Dit was vir ons wonderlik om julle by ons te kon huisves. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Waardeer dit opreg. Ons doel by Avalon is om net die beste vir ons kliente te kan aanbied. Streef elke dag om te verbeter. Sien baie daarna uit om julle gou weer te ontvang. Groete, Siephan

Carl. F G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2018

Baie aangenaam. Goeie diens en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindie K
Kort verblyf
5.0
Okt 2017

Awesome, kan nie beskryf watter goeie diens ons ontvang het nie. Wat 'n ongelooflike ervaring! Die diens is uit die boonste rakke. Van die eerste sekonde wat ons by die gastehuis ingestap het was ons met 'n vriendelike warm glimlag gegroet tot ons laaste sekonde in die gastehuis. Die kamers was amazing en die ligging van die gastehuis is amazing. Ek sal vir seker enigiemand daarheen verwys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2017

Rustig en kamers is netjies. Die gastehuis is baie netjies en die personeel is almal vriendelik en ons is vriendelik ontvang. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Geraldine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Loerie Straat, , Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4c7fb52e86793e7bd9c440635d292a60bd0bb35641f818336458d377832e27886071e66f870dcdf664639b2c72181364387?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 12 Loerie Street Aviary Hill 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.72325 29.92011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang