Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avalon Springs Resort by Dream Resorts

 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Hotelkamer na die dek
Vanaf
Vanaf R 1 570
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 3 eenhede met lugversorging bied elk slaapplek aan 2 gaste en lei na 'n houtdek. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n tee- en koffieskinkbord, sowel as 'n TV met die volle DStv-pakket in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die maksimum getal gaste mag nie oorskry word nie.
Geen rookbeleid is van toepassing nie. Gaste sal 'n boete van R500 ontvang as hulle in 'n verbode area rook.
Swemhanddoeke is by die ontvangs te huur.
Ontvangs is 24 uur per dag beskikbaar.
'n Bestuurder of portuurdiens is daagliks vanaf 06:30 tot 22:45 beskikbaar.
Die swembaddens sal tussen 22:30 -23:00 gesluit wees vir die toediening van chloor.
Oormatige geraas of harde musiek word verbied. Musiek moet nie later as 22:00 afgeskakel word nie. Indien daar enige klagtes oor geraas aangemeld word, sal gaste onmiddellik deur die sekuriteitspersoneel van die perseel verwyder word.
'n Skoonmaak- en breekskadedeposito per selfsorg-eenheid sal met aankoms op gaste se rekening gehef word. Met uitklok moet gaste asb. die ontvangs skakel om 'n huishoudster te stuur om die kamer na te gaan, om sodoende die rekening te finaliseer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
Klassieke Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 6 eenhede met lugversorging bied elk slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank wat slegs vir 'n kind geskik is. Die en suite-badkamer het ook 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n tee- en koffieskinkbord, sowel as 'n TV met die volle DStv-pakket in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die maksimum getal gaste mag nie oorskry word nie.
Geen rookbeleid is van toepassing nie. Gaste sal 'n boete van R500 ontvang as hulle in 'n verbode area rook.
Swemhanddoeke is by die ontvangs te huur.
Ontvangs is 24 uur per dag beskikbaar.
'n Bestuurder of portuurdiens is daagliks vanaf 06:30 tot 22:45 beskikbaar.
Die swembaddens sal tussen 22:30 -23:00 gesluit wees vir die toediening van chloor.
Oormatige geraas of harde musiek word verbied. Musiek moet nie later as 22:00 afgeskakel word nie. Indien daar enige klagtes oor geraas aangemeld word, sal gaste onmiddellik deur die sekuriteitspersoneel van die perseel verwyder word.
'n Skoonmaak- en breekskadedeposito per selfsorg-eenheid sal met aankoms op gaste se rekening gehef word. Met uitklok moet gaste asb. die ontvangs skakel om 'n huishoudster te stuur om die kamer na te gaan, om sodoende die rekening te finaliseer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Klassieke Hotelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 5 eenhede met lugversorging bied elk slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n tee- en koffieskinkbord, sowel as 'n TV met die volle DStv-pakket in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die maksimum getal gaste mag nie oorskry word nie.
Geen rookbeleid is van toepassing nie. Gaste sal 'n boete van R500 ontvang as hulle in 'n verbode area rook.
Swemhanddoeke is by die ontvangs te huur.
Ontvangs is 24 uur per dag beskikbaar.
'n Bestuurder of portuurdiens is daagliks vanaf 06:30 tot 22:45 beskikbaar.
Die swembaddens sal tussen 22:30 -23:00 gesluit wees vir die toediening van chloor.
Oormatige geraas of harde musiek word verbied. Musiek moet nie later as 22:00 afgeskakel word nie. Indien daar enige klagtes oor geraas aangemeld word, sal gaste onmiddellik deur die sekuriteitspersoneel van die perseel verwyder word.
'n Skoonmaak- en breekskadedeposito per selfsorg-eenheid sal met aankoms op gaste se rekening gehef word. Met uitklok moet gaste asb. die ontvangs skakel om 'n huishoudster te stuur om die kamer na te gaan, om sodoende die rekening te finaliseer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
Tuin Suite
Vanaf
Vanaf R 2 020
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 6 suites met lugversorging bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank wat slegs vir 'n kind geskik is. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n tee- en koffieskinkbord, sowel as 'n TV met die volle DStv-pakket in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die maksimum getal gaste mag nie oorskry word nie.
Geen rookbeleid is van toepassing nie. Gaste sal 'n boete van R500 ontvang as hulle in 'n verbode area rook.
Swemhanddoeke is by die ontvangs te huur.
Ontvangs is 24 uur per dag beskikbaar.
'n Bestuurder of portuurdiens is daagliks vanaf 06:30 tot 22:45 beskikbaar.
Die swembaddens sal tussen 22:30 -23:00 gesluit wees vir die toediening van chloor.
Oormatige geraas of harde musiek word verbied. Musiek moet nie later as 22:00 afgeskakel word nie. Indien daar enige klagtes oor geraas aangemeld word, sal gaste onmiddellik deur die sekuriteitspersoneel van die perseel verwyder word.
'n Skoonmaak- en breekskadedeposito per selfsorg-eenheid sal met aankoms op gaste se rekening gehef word. Met uitklok moet gaste asb. die ontvangs skakel om 'n huishoudster te stuur om die kamer na te gaan, om sodoende die rekening te finaliseer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Deluxe Tweeslaapkamer-suite
Vanaf
Vanaf R 2 980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en lei na 'n houtdek. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n tee- en koffieskinkbord, sowel as 'n TV met die volle DStv-pakket in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die maksimum getal gaste mag nie oorskry word nie.
Geen rookbeleid is van toepassing nie. Gaste sal 'n boete van R500 ontvang as hulle in 'n verbode area rook.
Swemhanddoeke is by die ontvangs te huur.
Ontvangs is 24 uur per dag beskikbaar.
'n Bestuurder of portuurdiens is daagliks vanaf 06:30 tot 22:45 beskikbaar.
Die swembaddens sal tussen 22:30 -23:00 gesluit wees vir die toediening van chloor.
Oormatige geraas of harde musiek word verbied. Musiek moet nie later as 22:00 afgeskakel word nie. Indien daar enige klagtes oor geraas aangemeld word, sal gaste onmiddellik deur die sekuriteitspersoneel van die perseel verwyder word.
'n Skoonmaak- en breekskadedeposito per selfsorg-eenheid sal met aankoms op gaste se rekening gehef word. Met uitklok moet gaste asb. die ontvangs skakel om 'n huishoudster te stuur om die kamer na te gaan, om sodoende die rekening te finaliseer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 28 Beskikbaar
 28 Beskikbaar
 28 Beskikbaar
 28 Beskikbaar
 28 Beskikbaar
 28 Beskikbaar
 28 Beskikbaar
 28 Beskikbaar
 28 Beskikbaar
 28 Beskikbaar
 28 Beskikbaar
Bergchalet
Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 28 chalets bied elk slaapplek aan 'n maksimum van 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n dubbelslaapbank in die leefarea wat slegs vir 'n kind geskik is. Beide slaapkamers het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die eerste badkamer het 'n bad, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Verder het die chalets 'n leefarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite elke chalet is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai wat die ideale plek vir 'n skemerkelkie is

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die maksimum getal gaste mag nie oorskry word nie.
Geen rookbeleid is van toepassing nie. Gaste sal 'n boete van R500 ontvang as hulle in 'n verbode area rook.
Swemhanddoeke is by die ontvangs te huur.
Ontvangs is 24 uur per dag beskikbaar.
'n Bestuurder of portuurdiens is daagliks vanaf 06:30 tot 22:45 beskikbaar.
Die swembaddens sal tussen 22:30 -23:00 gesluit wees vir die toediening van chloor.
Oormatige geraas of harde musiek word verbied. Musiek moet nie later as 22:00 afgeskakel word nie. Indien daar enige klagtes oor geraas aangemeld word, sal gaste onmiddellik deur die sekuriteitspersoneel van die perseel verwyder word.
'n Skoonmaak- en breekskadedeposito per selfsorg-eenheid sal met aankoms op gaste se rekening gehef word. Met uitklok moet gaste asb. die ontvangs skakel om 'n huishoudster te stuur om die kamer na te gaan, om sodoende die rekening te finaliseer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 570
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 236 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlucht-straat, Avalon Springs, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f7776d3711a8e5fe545d96a27a9c4397d264206ee259e560225db9733893c4ef890a5c85db92d9250109da0773a536a125e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 570 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Uitvlucht Street Avalon Springs 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.765701 20.117599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang