Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avar Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Avar Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Celest P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest P

Gerieflik en netjies.

Gerieflik en netjies. Alles wat nodig is vir oornag verblyf. Vriendelik ontvang deur Alta.

Avar Lodge se terugvoer

Liewe Celest. Baie dankie vir die aanbeveling. Dit was voorwaar 'n baie groot plesier. Ons maak weer so.

Avar Lodge
Feziwe M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Feziwe M

Beautiful.

I certainly intend on going back to Avar Lounge. Our stay there was perfect.

Avar Lodge se terugvoer

Thank you for choosing Avar Lodge. It was great to meet you. You are most welcome to visit us again.

Avar Lodge
Günter Z - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Günter Z

Die eenheid is baie skoon, stil en kan oor niks kla nie.

Ons het baie lekker gekuier. Alta en haar man is baie hulpvaardig en vriendlik, altyd tyd vir 'n lekker geselsie. Ons het ons verblyf baie geniet en sal weer van hulle gebruik maak as ons Kaap toe kom. Die ligging is ook uitstekend.

Avar Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul pragtige resensie. Dit was heerlik om julle hier te gehad het. Julle ondersteuning beteken baie. Ons het dit geniet en sal jul volgende keer weer verwelkom om by ons tuis te gaan. Baie groete en liefde daar. Glo julle sterk mooi aan.

Avar Lodge
Surelda H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surelda H

Alles wat jy nodig het. Baie vriendelike diens!

Dit was wonderlik, ons sal weer gaan.

Avar Lodge se terugvoer

Dit was aangenaam om te ontmoet. Sien uit na volgende besoek.

Avar Lodge
Mishka C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka C

The warm welcome and friendliness of the host was highly appreciated.

The atmosphere have a calm effect on one. The apartment was tidy and neat as always, The host kept me posted on loadshedding schedules. Overall I thoroughly enjoyed my stay and will definitely revisit.

Avar Lodge se terugvoer

Dear Mishka, thank you for your kind review.
Much appreciated.
You are always welcome.

Avar Lodge
Chase L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chase L

Enjoyable.

Really enjoyed out stay at Avar Lodge.

Avar Lodge se terugvoer

It was great to have you here. Thank you so much for choosing Avar Lodge.

Avar Lodge
Mishka C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka C

Very clean place and friendly host.

The place have such a calming effect on one, very peaceful and the host very friendly easily build conversation and overall just client centric, thank you.

Avar Lodge se terugvoer

It was such a pleasure to host you at Avar Lodge. Thank you.

Avar Lodge
Nelie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelie S

Ons kan Avar Lodge beslis aanbeveel.

Die gasvrou het seker gemaak dat als in plek was vir ons aankoms en was daar om ons weer af te sien. Was baie aangename verblyf en als was baie netjies gewees.

Avar Lodge se terugvoer

Dit was aangenaam om julle hier te ontvang en te ontmoet. Baie dankie vir die pragtige verwysing. Waardeer julle ondersteuning.

Avar Lodge
Malcomb D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcomb D

Neat and clean.

Fantastic stay. Hostess extremely friendly and helpful. At the price you couldn't do better.

Avar Lodge se terugvoer

It was lovely to meet you and thank you for choosing Avar Lodge.

Avar Lodge
Mary-ann B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann B

Mooi, skoon en na aan die stad.

Alles was perfek van die ontvangs tot die akkommodasie.

Avar Lodge se terugvoer

Dit was so lekker om julle hier te ontvang. Baie dankie vir julle besoek en mooi resensie.

Avar Lodge
Kosie G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie G

Absolutely outstanding service.

The host was incredibly hospitable. The place looks better than the pictures. She made our stay as comfortable as possible. We over slept on the checkout morning and she was so welcoming that she told us not to rush. I will definitely go back again.

Avar Lodge se terugvoer

It was wonderful to host you. Thank you for choosing Avar Lodge. You are most welcome.

Avar Lodge
Amanda B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Pleasant stay friendly host.

Pleasant stay we would go back anytime. Friendly city.

Avar Lodge se terugvoer

Thank you. You are most welcome.

Avar Lodge
Stiehann Mario S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiehann Mario S

Baie rusting en veilig. Ons het die stilte baie geniet.

Naby aan alles waar ons wou wees. Baie veilig gevoel en baie stil en rusting. Eienaar baie vriendlik. Sal beslis weer daar bly!

Avar Lodge se terugvoer

Was lekker om julle te ontvang. Baie dankie vir jul ondersteuning.

Avar Lodge
Ivor F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivor F

Rustig, veilig en het privaatheid gehad. Basies wat ek gesoek het en het dit gekry.

Sal beslis weer kom.

Avar Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteung. Waardeer dit.

Avar Lodge
Astrid B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid B

Dit was baie aangenaam gewees om by Avar Lodge te kon bly.

Baie aangename woning ver van die huis met 'n rustige area in sig.

Avar Lodge se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet.

Avar Lodge
Betsie E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Betsie E

Gemaklik.

Oulike plekkie vir kort verblyf.

Avar Lodge se terugvoer

Baie dankie Betsie. Mooi dag vir julle daar.

Avar Lodge
Carla H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla H

Relaxing.

It was raining the entire weekend which made the stay so much more relaxing.

Avar Lodge se terugvoer

It is wonderful to hear you had a great relaxing weekend.

Avar Lodge
Mishka C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishka C

Amazing and relaxing.

The host was friendly and welcomed me with that feel at home warmth. The unit was spotless and tidy. She showed me around and confirmed I must just call her if I need any assistance. It was really nice the privacy stood out for me. So nice to be in a quiet area and just relax and unwind. The agent provided feedback and kept me informed, reminding me of my upcoming stay. Overall a very nice place if you enjoy quiet and quality time. I will definitely recommend to family and friends.

Avar Lodge se terugvoer

Thank you for your kind words. It was a pleasure hosting you.

Avar Lodge
Maylene J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maylene J

Amazing, peaceful and very relaxing.

It's very clean and very quiet. The receptionist is very friendly.

Avar Lodge se terugvoer

Thank you for your kind words. We appreciate your review. Also, many thanks for choosing Avar Lodge.

Avar Lodge
Maylene J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maylene J

Phenomenal

It would be nice to have a broom or a mop, I like to tidy up while staying, the hand brush is not so easy to use.

Stephanie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D

Merkwaardig.

Ons was vriendelik ontvang sal enige tyd weer gaan.

Avar Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle aanbeveling en ondersteuning. Waardeer baie.

Avar Lodge
Zelna T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelna T

Toepaslik vir wat ek wou hê. Vriendelike gasheer en baie netjies.

Goeie self-catering plek.

Avar Lodge se terugvoer

Baie dankie. Waardeer u ondersteuning.

Avar Lodge
Japie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S

Netjies en skoon.

Ons het heerlik gebly. Die plek is skoon en netjies met al die basiese benodigdhede. Naby aan al die plekke wat ons wou besoek. Sal weer daar bly as ons in daardie omgewing is.

Avar Lodge se terugvoer

Beste Japie,
Baie dankie vir die boodskap. Dit was wonderlik om julle hier te kon huisves. Julle is altyd meer as welkom.
Vriendelike groete,
Alta

Avar Lodge
Jan E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E

Baie lekker en alles was gereed en daar.

Sal weer kom gebruik maak as ons in Kaapstad is.

Avar Lodge se terugvoer

Beste Jan
Wonderlik om van julle te hoor.
Baie dankie vir jul mooi boodskap. Dit was heerlik om julle te ontmoet en lekker te gesels.
Seënwense daar.
Alta

Avar Lodge
Chanine N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chanine N

Ek sal dit beslis aanbeveel!

Alles was pragtig skoon en netjies! Naby Kaapstad en die omliggende besienswaardighede! Ons sal dit beslis weer ondersteun. Ons vlug het baie laat geland en hulle het steeds gewag met 'n vriendelike glimlag!

Avar Lodge se terugvoer

Liewe Chanine
Dis 'n lekker gevoel om positiewe terugvoer te ontvang. Dit was aangenaam om julle te leer ken. Julle is pragtige mense.
Tot volgende keer, 'n mooi 2020 vir julle.
Alta Rheeder

Avar Lodge
Anneline N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline N

My kuier was lekker en het ons privaatheid geniet en sal weer bespreek in die toekoms. My tydjie by Avar Logde was baie lekker.

My kuier was baie lekker en sal in toekoms weer 'n plek bespreek so daar was geen probleem.

Avar Lodge se terugvoer

Dear Anneline
Wonderful to receive a review from you guys. It was lovely to have you here at Avar Lodge. Thank you so much for choosing us. See you again.
Kind regards
Alta

Avar Lodge
Pierre B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre B

Very friendly and safe.

Very close to Panorama Clinic if you are traveling to visit hospital.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelik en veilig.

Baie na aan die Panorama Clinic as jy reis om die hospitaal te besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Avar Lodge se terugvoer

Dear Pierre
Thank you for your visit and for choosing Avar Lodge. It was a pleasure to meet you and your family. Also, you are most welcome to stopover should you visit Cape Town again.
Kind regards
Alta

Avar Lodge
Marius K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K

Skoon en netjies, baie sentraal.

Ons was daar vir die Kaapstad fietswedren (Argus). Verblyf was skoon en netjies, baie sentraal. Naby die begin van die wedren en sentraal tot ander besienswaardighede.

Avar Lodge se terugvoer

Beste Marius,

Dit was aangenaam om julle te ontvang hier by Avar Lodge. Baie dankie vir julle resensie.
Alle voorspoed met julle fietswedren.

Vriendelike groete
Alta

Avar Lodge
Yvonne B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne B

Baie netjies en redelik sentraal geleë.

Parkering vanaf straat, maar nie agter geslote heining nie.

Avar Lodge se terugvoer

Beste Yvonne
Dankie vir jou aanbeveling. Ek waardeer dit baie.
Vriendelike groete
Alta

Avar Lodge
Phumla G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumla G

The place is very neat and tidy.

Good place, we enjoyed our stay.

Avar Lodge se terugvoer

Dear Phumla,
Thank you so much for your kind words. It was just a pleasure hosting you.
Kind regards,
Alta

Avar Lodge
Andrit M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrit M

My stay was nice and safe.

Comfortable, safe and friendly hosts.

Avar Lodge se terugvoer

Dear Andrit,
Thank you so much for your kind words. It was all my pleasure hosting you.
Kind regards
Alta

Avar Lodge
Nash P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nash P

Beautiful people that live there.

Thanks for your friendliness and awesome place you have there.

Avar Lodge se terugvoer

Baie dankie en ons waardeer jou pragtige verwysing.

Avar Lodge
Alicia R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia R

Baie lekker gebly.

Baie lekker bly plekkie en maklik om te kry. Uitstekende kliëntediens.

Avar Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou verwysing. Dit was aangenaam om julle hier te ontvang.

Avar Lodge
Aaron N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aaron N

Great stay. Very friendly and helpful host. Centrally located and safe.

See rating.

Avar Lodge se terugvoer

We appreciate your feedback and positive message. It was pleasant to host you.

Avar Lodge
Gerrie J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J

Heerlik.

Kan Avar Lodge enige tyd aanbeveel. Alta is 'n uitstekende gasvrou wat jou gou tuis laat voel en ons baie gehelp met ons reisbeplanning na die stad. Kamer is netjies en skoon. Ons wat van die platteland af kom, het vergeet hoe stadsverkeer kan klink, maar die toeganklikheid van die omliggende snelweë was die volgende oggend 'n bonus. Die kamer beskik oor als wat 'n mens nodig het vir oorbly.

Avar Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Dankie ook vir jul verwysing, waardeer baie. Geniet jul reis oorsee.

Avar Lodge
Mohamed Abd Elbasit M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohamed Abd Elbasit M

We enjoyed our stay at Avar.

Good value for money, and great location close to several enjoyable sites!

Avar Lodge se terugvoer

Thank you for your sincere reference. Much appreciated.

Avar Lodge
Eduard D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard D

Waarde vir geld en regtig baie netjies!

Avar Lodge is regtig perfek vir 'n naweek weg en lekker sentraal geleë en beskik oor als wat benodig word. Sal beslis weer 'n bespreking maak.

Avar Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die verwysing. Waardeer baie.

Avar Lodge
Arina C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Arina C

Clean place and friendly owner.

Secure parking will be nice.

Avar Lodge se terugvoer

Dear Arina
Thank you for your review. Much appreciated.
Regards
Alta

Avar Lodge
Vanaf R695
R695 R487
per nag (plek vir 2)
Vanaf R695
R695 R487
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D.F. Malanstraat 73, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36336b912c357eaff8a8b3dda799895dc5917fb9421ff6028c93e52c320d78df9b7570bfa8918db5de6de6c5cce7cce8b8b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R695 nouVanaf R487 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 73 DF Malan Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8878518 18.580299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang