Avar Lodge
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D.F. Malanstraat 73, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
-
Vanaf
R695R487 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Avar Lodge is in Parow Noord, 'n Noordelike voorstad van Kaapstad.
Verblyf word gebied in 2 aparte eenhede met verhit-en-eetgeriewe. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek.
Dit is 13 km vanaf die Kaapstad Internasionale Lughawe, 20 km vanaf Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront en die Kaapstad-stadion. Grand West Casino en Canal Walk-winkelsentrum is slegs 8 km ver en verskeie wynroetes is 10 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- D.F. Malanstraat 73, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Avar Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D.F. Malanstraat 73, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap