Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Eikehof No 2

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marinda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Perfekte ligging! Klein, maar skoon en netjies met als in wat mens dalk sal nodig kry. Sal definitief weer daar bly vir 'n aand of 2

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Eikehof No 2
Dankie dat julle sulke aangename gaste was, ons sal julle enige tyd by Avemore se eenhede terug verwelkom. Mooi week vir julle.

Gretna M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

In die hartje van Stellenbosch. Baie beter as ‘n hotelkamer. Dis in die buzz van Stellenbosch geleë en jy kan loop na elke restaurant en kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Eikehof No 2
Dit was baie lekker om julle te huis ves, en sal julle baie graag weer terug verwelkom met julle volgende Stellies kuier, ons is baie bly julle het lekker gekuier.

Bernard E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2020

Perfek en lekker sentraal geleë. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Eikehof No 2
Baie dankie vir jou mooi boodskap, dit was lekker om jou te verwelkom by Avemore, hoop om jou sommer baie gou weer te sien. Onthou Avemore bestaan uit twaalf eenhede van hulle so ruim as drie slaapkamer, laat weet net dan stuur ons vir jou detail vir jou volgende Stellenbosch besoek, alles van die beste

Elmien D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Veilige parkering, goeie sekuriteit, loopafstand van alles en silwerskoon en netjies. Baie maklik ingeklok. Ons is heeltyd op hoogte gehou oor die proses. Elana was 24 uur beskikbaar per WhatsApp en selfoon om enige probleme of navrae te hanteer. Linne is van uitstekende gehalte. Alles is silwerskoon en netjies. Die kombuisie is volledig toegerus met 3 koffiemasjiene/toebehore. Sal beslis weer daar bly. Koswinkels is stapafstand. Daar is pragtige restaurante en kuierplekkies om die draai. Veilige onderdakparkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Eikehof No 2
Baie dankie Elmien vir die mooi resensie. Dit was baie lekker om julle by Avemore te akkommodeer. Ons hoop om jou sommer baie gou terug te verwelkom by 1 van ons 12 pragtige woonstelle in Stellenbosch.

Marie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2019

Absoluut wonderlike ervaring. Die woonstel is goed geleë, alle kommunikasie was goed en deeglike aanwysings en inligting goed deurgegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Eikehof No 2
Vreeslik baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit baie. Ons hoop om jou sommer baie gou terug te verwelkom by 1 van ons 12 pragtige woonstelle in Stellenbosch, onthou gerus Avemore het 'n lekker verskeidenheid eenhede party baie groot as jou hele gesin wil saamkom. Mooi dag vir jou.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2019

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Elana
Avemore Eikehof No 2
Goeie more Karen, baie jammer oor jou boodskap, kan nie dink dat daar kos was nie ons kry soveel ongelooflike mooi resensies oor ons pragtige eenhede wat so mooi skoon gehou word deur ons span, Elana het genoem daar was iets met die voordeur en tv wat alles reg was voor jul aankoms, maar dadelik herstel was na jy dit aan Elana rapporteer het. Ons hoop om jou weer terug te verwelkom in pragtige Stellenbosch, alles van die beste groete die Avemore span

Jaco A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Kuier in Stellenbosch. Baie mooi en luukse woonstel in die dorp. Naby aan alles. Beveel dit sterk aan. Die diens van Elana is van top gehalte. Ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Eikehof No 2
Beste Jaco, Baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons hoop ons sien jou sommer baie gou weer in een van Avemore se eenhede.

Albert D
1 nag
4.4
Mrt 2018

My verblyf was aangenaam. Die woonstel is baie goed ingerig met al die nodige toebehore en is veral geskik vir persone wat vir 'n aantal dae wil oorbly en selfsorg verlang. Dit is ook baie sentraal en binne loopafstand van die universiteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Elana
Avemore Eikehof No 2
Goeie middag Albert, vreeslik dankie vir jou mooi boodskap.

Robert N
1 nag
5.0
Okt 2017

Netjies, sentraal en goeie waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Eikehof No 2
Dankie vir jou mooi boodskap, ons verwelkom julle enige tyd terug by Avemore. Onthou asseblief, ons besit 11 pragtige selfsorg eenhede waarvan jy kan kies met jou volgende besoek.

Vera V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Ideaal geleë. Skoon, netjies en vriendelike kliëntediens. Die woonstel is in die ideale plek geleë. Skoon, netjies en gerieflik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elana
Avemore Eikehof No 2
Hi Vera, vreeslik dankie vir jou pragtige resensie. Dit was baie lekker om julle by Avemore te huisves. Onthou gerus Avemore bestaan uit 11 pragtige eenhede, en ons verwelkom julle graag terug.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 28, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiNzA4YzZhLTk5MjMtNDFjOC05M2YzLTFlMjI0NDUxNjU0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 28 Church Street Stellenbosch Central 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937852705564 18.861752459455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang