Avemore Eikehof No 2
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elana Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 122
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Marinda S - Apr 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging!
Avemore Eikehof No 2 se terugvoer
Dankie dat julle sulke aangename gaste was, ons sal julle enige tyd by Avemore se eenhede terug verwelkom. Mooi week vir julle.
Gretna M - Mrt 2021
Algehele gradering
In die hartje van Stellenbosch.
Avemore Eikehof No 2 se terugvoer
Dit was baie lekker om julle te huis ves, en sal julle baie graag weer terug verwelkom met julle volgende Stellies kuier, ons is baie bly julle het lekker gekuier.
Bernard E - Jan 2020
Algehele gradering
Perfek en lekker sentraal geleë.
Avemore Eikehof No 2 se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi boodskap, dit was lekker om jou te verwelkom by Avemore, hoop om jou sommer baie gou weer te sien.
Onthou Avemore bestaan uit twaalf eenhede van hulle so ruim as drie slaapkamer, laat weet net dan stuur ons vir jou detail vir jou volgende Stellenbosch besoek, alles van die beste
Elmien D - Aug 2019
Algehele gradering
Veilige parkering, goeie sekuriteit, loopafstand van alles en silwerskoon en netjies.
Lees meerAvemore Eikehof No 2 se terugvoer
Baie dankie Elmien vir die mooi resensie.
Dit was baie lekker om julle by Avemore te akkommodeer. Ons hoop om jou sommer baie gou terug te verwelkom by 1 van ons 12 pragtige woonstelle in Stellenbosch.
Marie M - Feb 2019
Algehele gradering
Absoluut wonderlike ervaring.
Avemore Eikehof No 2 se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit baie. Ons hoop om jou sommer baie gou terug te verwelkom by 1 van ons 12 pragtige woonstelle in Stellenbosch, onthou gerus Avemore het 'n lekker verskeidenheid eenhede party baie groot as jou hele gesin wil saamkom. Mooi dag vir jou.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Jaco A - Mrt 2018
Algehele gradering
Kuier in Stellenbosch.
Avemore Eikehof No 2 se terugvoer
Beste Jaco,
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons hoop ons sien jou sommer baie gou weer in een van Avemore se eenhede.
Albert D - Mrt 2018
Algehele gradering
My verblyf was aangenaam.
Avemore Eikehof No 2 se terugvoer
Goeie middag Albert, vreeslik dankie vir jou mooi boodskap.
Robert N - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies, sentraal en goeie waarde vir geld.
Avemore Eikehof No 2 se terugvoer
Dankie vir jou mooi boodskap, ons verwelkom julle enige tyd terug by Avemore. Onthou asseblief, ons besit 11 pragtige selfsorg eenhede waarvan jy kan kies met jou volgende besoek.
Vera V - Okt 2017
Algehele gradering
Ideaal geleë. Skoon, netjies en vriendelike kliëntediens.
Avemore Eikehof No 2 se terugvoer
Hi Vera, vreeslik dankie vir jou pragtige resensie. Dit was baie lekker om julle by Avemore te huisves. Onthou gerus Avemore bestaan uit 11 pragtige eenhede, en ons verwelkom julle graag terug.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 28, Stellenbosch Sentraal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang